Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, is baie trots op Bianca Francis wat gedurende verlede week uitgevind het dat sy opgeneem is in die o/19 Gazelle Fast Five Bokkie Netbalspan. Sy het gedurende die Oktober-vakansie die Hoëveld-streek by vanjaar se Somer Bokkieweek verteenwoordig.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










