)

Ligbron Akademie vir Tegnologie – Dade nie Woorde

Ligbron Akademie vir Tegnologie is een van die top akademiese skole in Ermelo, Mpumalanga. Soos ons naam aandui is Ligbron eintlik twee skole in een; ‘n akademiese baan sowel as ‘n tegniese baan kan hier gevolg word.

Ligbron se leuse; ‘Facta Non Verba’ (Dade nie woorde) word uitgeleef in elke aspek van ons skool, daarom is Ligbron op Nasionale vlak bekend as leiers in tegnologie sowel as akademiese en sportgebied. Ligbron se Leerdrondersteunersentrum is uniek in die sin dat dit daadwerklik ondersteuning op vele terreine aan leerders bied. Professionele leiding word gebieg t.o.v vakkeuses tydens graad 9 en 10, asook deeglike beroepsleiding vir graad 10 tot 12 leerders.

Leerders met leerhindernisse word bygestaan deur gekwalifiseerde personeel. ‘n Opgeleide jeugwerker staan leerders by met emosionele en/of geestelike kwessies. Ligbron spog met ‘n Studentesentrum waarop elke hoërskool-leerder trots kan wees.

Die volgende fasiliteite is beskikbaar:

Goed toegeruste klere- en boekwinkel waar skoolklere, sportdrag en skryfbehoeftes beskikbaar is

Gratis WiFi

Grootskerm TV’s met DSTV kanale Badkamers en stortgeriewe

‘n Kafeteria war leerders versnaperinge sowel as maaltye kan koop

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal