H/Skool Punt se  o/18-netbalspan het tydens die afgelope skoolvakansie aan die volgende toernooie deelgeneem en puik uitslae opgelewer:

ARTHUR JOHNSON SPORTWEEK : 31/3/2017 TOT 5/4/2017

Punt wen in finaal teen Hangklip 43-22 en eindig as wenners van die AJ Sportweek se netbal.

TOP SKOLE NETBALTOERNOOI VIR O/18-SPANNE (7 – 12 APRIL 2017) IS IN GEORGE AANGEBIED:


Dag 1:
Punt 31-13 Hoërskool Oudtshoorn
Punt 32-10 Hoërskool Jeugland
Punt 22-26 Hoërskool Jim Fouche

Dag 2:
Punt 18-28 Hoërskool Eldoraign
Punt 23-9 Hoërskool DF Malan
Punt18- 23 Vereeniging Gimnasium

Dag 3:.
Punt18-28 Afrikaans Hoërskool
Punt 21-10 Hoërskool Noordheuwel

Finale dag: Punt-netbal George toernooi:
Punt 20 – 15 Hoërskool Grens

Ons eindig 5de in toernooi na baie goeie netbal. 

Hoërskool Punt word ook aangewys as die span wat die meeste vordering tydens die toernooi getoon het.  Voorwaar ‘n puik prestasie tydens ‘n toernooi met baie sterk kompetisie.

Become a Sponsor