Uppies Netbal het die langnaweek van 18 Maart hulle interskole teen Noord-Kaap gespeel. Baie dankie aan elke dogter,afrigter en ouer wat ons kom ondersteun het. Die uitslae was as volg:
0/14A wen 20-4
0/14B wen 15-4
0/15A wen 18-14
0/15B verloor 1-9
0/19A verloor 21-30
Foto van links: Melonice Kordom, Liza-Mari Groenewald, Nicolene Loots, Lorraine Groenewald, Lara-Mari Geldenhuys, Dirette Oberholster, Navern Olivier
Become a Sponsor