Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan.
Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het tot die finale proewe vir Gauteng:
o/15 Amoré Malan
o/16 Marezel de Jongh en Suané Holtzhausen
o/17 Micheala Hayes