)
Gordon Monk Sagtebal toernooi – Hoërskool Pretoria-Noord

Gordon Monk Sagtebal toernooi. 🎉 Hoërskool Pretoria-Noord vier trots! Hoërskool Pretoria-Noord is verheug om aan te kondig dat ’n aantal van hul uitmuntende leerders én personeel gekies is om Gauteng-Noord…

Hoërskool Pretoria-Noord – Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan.

Netbal: Baie geluk aan Suané Holtzhausen wat verkies is tot die dogters o/16 Gauteng Netbalspan. Baie geluk aan die volgende dogters wat deurgedring het tot die finale proewe vir Gauteng: o/15 Amoré Malan o/16 Marezel…