Drie leerders van Hoërskool Robertson, Linry Johnson, Ro-Ann Fortuin en Emma Du Preez, is onlangs gekies tot die Kaapse Netbal Wynlandspan wat voorheen bekend bekend gestaan het as die Bolandspan. Hulle gaan in die komende vakansie aan ‘n Interstreektoernooi deelneem. Ons is baie trots op julle! #RobbieTrots

V.l.n.r is Linry Johnson (0/15), Ro-Ann Fortuin(0/16) en Emma Du Preez (0/17)

Become a Sponsor