Nasionale Netbal Kampioenskappe. 🎉 Trots by Primêre Skool Naudeville!
Baie geluk aan juf. Anzel Schoeman en juf. Maryna de Bruyn wat hul SA C+ graderings verwerf het tydens die Nasionale Netbalkampioenskappe van 1–6 Desember in Boksburg.
Hierdie prestasie is ’n groot mylpaal en ’n bewys van hul toewyding en passie vir netbal. “Die skoolgemeenskap is ongelooflik trots op julle – rolmodelle wat ons leerders inspireer om hoog te mik!”
Naudeville se sterre skyn helder! ✨
Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor









