)
Hoërskool Strand skaak nuus

Michelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat in die Nationals in Durban die afgelope week eerste geeindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n…

Hoërskool Strand hokkie nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Dit was n bedrywige vakansie vir Hoerskool Strand se hokkie. Spelers en afrigters het op verskeie vlakke presteer. Tydens die…

Hoërskool Strand Netbal nuus

‘n Oudleerder van HS Strand, Anso Kemp, het ‘n internasionale skeidsregtersgradering behaal. Anso Kemp het in 2009 haar NSA A-gradering ontvang. Vanaf hierdie datum het sy gereeld finale van SA…

Toekenning vir HS Strand

HS Strand het onlangs ‘n toekenning ontvang vir een van die  top 100 voederskole van die Universiteit van Stellenbosch.  Op die foto is die skoolhoof, mnr. Danie Malan, met die…

Liam Kloosman van Hoërskool Strand

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Liam Kloosman het gisteraand sy pet van die president van WP Rugby, mnr. Thelo Wakefield, af ontvang op die WP skole pette-oorhandiging…

RUGBYNUUS VAN HS STRAND

Een van ons Arend-rugbyspelers is vir die WP A-span vir die Grant Khomo Week gekies. Baie geluk Liam Kloosman! Die Grant Khomo Week vir O.16-spelers word van 10-14 Julie by…

HS Strand se Kunsdepartement

Dit is pragtige Praktiese Assesseringstake van die gr. 12-leerders vir die tweede kwartaal.  Beslis ‘n belowende voorsmakie van ‘n interessante finale kunsuitstalling  van die jaarwerk in Oktober. Die werk behoort…

Tweedehandse klereverkoping by HS Strand

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ti amo het pas ‘n suksesvolle tweedehandse klereverkoping agter die rug. Leerders kon vir ‘n dag hul skoolklere verruil vir gewone klere, wat hulle maar…

HS Strand se twee jong Bioloë,gaan van krag tot krag.

HS Strand se twee jong Bioloë,  Christopher Blair Hooke en Kyle Burns, gaan van krag tot krag. Kyle het die afgelope naweek sy toekenning vir uitmuntende diens ontvang. Hy het…

Hoërskool Strand is trots op hulle hokkiespelers wat gekies is vir Bolandspanne

Die volgende leerders is opgeneem in verskeie Boland hokkiespanne. Eljah De Wet (o/16 IPT B), Carlin Fischer (o/18 IPT B), Adriaan Lambrechts (o/16 IPT B) Christiaan De Wet (Boland o/18…

Hoër Skool Strand – Skaak Nuus

Michelle Oliver is opgeneem in die Wes-Kaap 0.18 skaak span. Ons is baie trots op haar.

Hoër Skool Strand se fondsinsamelingsgeleentheid

Op Woensdagaand 10 Mei, het van die dogters van HS Strand die geleentheid gehad om saam met hul ma’s ‘n deftige aand in die skoolsaal by te woon. Ongeveer 300…

Hoërskool Strand Hokkie nuus

Ons 1ste hokkiespanne het hulle nuwe wedstryddrag en sakke op ‘n spesiale oorhandigingsfunksie ontvang. Die area-bestuurder van die KFC Rohloffgroep, mnr. André Claassen, was die eregas wat die oorhandiging gedoen…

Hoërskool Strand Muurbal Nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ek stuur ook ‘n foto van die klere oorhandiging van die borg van die HS Strand se eerste muurbalspanne. Johnny Luiters van Bakkie Bar King…

HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/05/HS-Strand-bedank-graag-die-borge-van-die-1ste-Netbal-span.jpg” alt=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” title_text=”HS Strand bedank graag die borge van die 1ste Netbal span” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off”…

Hoërskool Strand – Nuus

Op Vryheidsdag, 27 April 2017, het Eendrag Manskoshuis in Stellenbosch ‘n Leierskap Ontwikkelingsfunksie aangebied en ek en ‘n medeleerder, Nicky-Louise Byrne het die geleentheid gekry om Hoërskool Strand te verteenwoordig.…

Hoërskool Strand Rolbal nuus

Juan Joubert is in gr 8 en was lid vd WP rolbalspan wat goud gewen het by die SA kampioenskap tydens die April vakansie in Bloemfontein

Hoërskool Strand – Atletiekverslag van die Nasionale Kampioenskappe

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Aan die einde van Maart en gedurende die April-vakansie het van die atlete aan die SA Skole Kampioenskap in Durban en die ASA Jeug- en…

HS Strand se nuutverkose VRL

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Volgende 3 lede van HS-Strand is verkies as VRL. Hierdie lede is in gr.8. Ebert Wessels, Derik Nortje en…

Hoërskool Strand – Toutrek prestasies

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons is baie trots op ons toutrekkers. Die plaat (ontwikkeling) span het ‘n silwer medalje in hulle 480kg-afdeling op die SA Kampioenskappe gekry. Die 520kg…

Rugby – Hoërskool Strand se harde werk is beloon.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Ons rugbyspanne se harde werk is beloon en hulle het uitstekend by HS Brackenfell se sportdag gevaar. Uitslae is soos volg: 1ste XV 36-5 HS…

Rola Toyota – HS Strand se Eerste Rugbyspan borg

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ek stuur graag hierdie goeie nuus van die borge van die eerste rugbyspan van HS Strand.  Hier is die foto’s…

Hoërskool Strand se uitreik uitstappie

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Leerders van die Tiamo-vereniging van HS Strand het verlede week ‘n uitreik na die ouetehuis Huis van Niekerk gehad.  Hier is foto’s van die leerders…

Atletieknuus – HS Strand

Atlete in Wes-Kaapspan wat Durban toe gaan vir SA Skole Kampioenskap: Christall van Rensburg D.19 hoogspring, Mercia Oosthuizen D.19 100m hekkies, Marli Botha D.15 hamergooi. Caitlin Isaacs D.15 100m en…

HS Strand – WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] WES-KAAP ATLETIEKKAMPIOENSKAP VERSLAG 17-18 MAART 2017 Daar het die naweek 15 atlete van HS Strand aan die Wes-Kaap Kampioenskap by Dal…

Hoërskool Strand Karate nuus

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/03/boland-2.jpg” alt=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” title_text=”Hoërskool Strand – Karate Nuus” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_image admin_label=”Image”…

Nuwe Roeselare-groep van HS Strand

Groot opwinding heers vir 12 Hoërskool Strand leerders wat gekies is om hul land en skool te gaan verteenwoordig in die buiteland. Hul sal vergesel word deur twee leerkragte, mev.…

Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer

Hierdie 15 atlete van HS Strand het vir die Boland Atletiekspan gekwalifiseer en neem op 17 en 18 Maart  aan die Wes-Kaap Kampioenskappe by Dal Josafat in die Paarl deel.…

Hoërskool Strand – KRIEKETINTERSKOLE 2017

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die jaar 2017 sal onthou word vir die feit dat ALLE spanne teen HHH gewen het. Die eerste span het…

Hoërskool Strand – Henco Scholtz Stand Up Paddleboard Suid’Afrika

Saterdagaand het SUPSA hul jaarlikse prysuitdeling gehou en is Henco bekroon met 3 pryse en 2 trofees.

Fanie Viljoen besoek Hoërskool Strand

Talle opgewonde leesliefhebbers vanaf graad 10 tot graad 12, het Vrydag 16 Februarie, die voorreg gehad om Fanie Viljoen te ontmoet. Hy het met baie entoesiasme met Hoërskool Strand die…

Hoërskool Strand – Interskole Krieketwedstryd

Goeie nuus van HS Strand af:  Henco Stofberg het 100 lopies geslaan in die Interskole Krieketwedstryd tussen HS en HHH. Ek dink hierdie oulike seun verdien die erkenning.

Hoërskool Strand – Bolandkampioenskap.

Melissa Niemand (links) met haar silwer medalje vir dogters 0.19 hamergooi by die Bolandkampioenskap

Hoërskool Strand open elektroniese telbord

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Op die foto verskyn mnr. Machiel van Olst van King Pie saam met mnr. Danie Malan, skoolhoof van HS Strand  waar die amptelike opening van…

Hoërskool Strand – Astro baan

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Die Helderberg het Saterdag 25 Februarie nog ‘n astrobaan ryker geword met die amptelike openingvan Hoërskool Strand se nuwe astrobaan.…

Hoërskool Strand – Maestro in wording

Zoé-Lee van der Merwe, ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand, spog met ‘n allemintige 96% wat sy in haar graad 5 Unisa musiekteorie eksamen verwerf het.  Sy is na…

Skaaknuus van HS Strand

Michelle Olivier het aan die SAJCC (South Africa African Junior Chess Championship) deelgeneem as lid van Westelike Provinsie onder 16 meisiesspan. Dit het in Boksburg plaasgevind (16 – 21 Desember)…

Funky week by HS Strand

Van die damespersoneel het ook lekker gees gebou voor die atletiek interskole wat Vrydag 10 Februarie te HHH gaan plaasvind.  HS Strand. PV en HHH se atlete neem die dag…

Funky feet Graad 10B – Hoërskool Strand

Die gr. 10B-klas saam met hul onderwyseres mev. Christa Mare. Dinsdag, 7 Februarie, was voetedag by HS Strand om gees te vang vir die komende Interskole op Vrydag 10 Februarie…

Die Matrieks van HS Strand trek soos sprokieskarakters aan.

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”1_3″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] HS Strand het elke jaar aan die begin van die jaar die tradisie waar die Matrieks soos ‘n sprokieskarakter aantrek. …

Ons Kuikens (gr. 8’s) het reeds ‘n besige eerste skoolweek agter die rug

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Foto’s van die gr. 8-leerders by HS Strand asook die Arende se gelukbringer wat wys dat die leerders vanjaar nog hoer gaan vlieg. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column…

Hoërskool Strand – GR. 12-Uitslae 2016

[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] 100% slaagsyfer: 188 kandidate slaag 14 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (7%) 30 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (16%) 58 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (31%) 188 kandidate…

Hoërskool Strand – Tennis

Hoërskool Strand se jong arende vlieg hoog in Bredasdorp by die tennistoernooi!