Op Woensdagaand 10 Mei, het van die dogters van HS Strand die geleentheid gehad om saam met hul ma’s ‘n deftige aand in die skoolsaal by te woon. Ongeveer 300 dames het hierdie geleentheid bygewoon.  Dit was ‘n fondsinsamelingsgeleentheid en die hoofspreker was Hannes van Wyk, aanbieder van die TV-prgram,  Kwela. Hannes van Wyk het ook vroeer ‘n rol in die sepie Egoli gespeel.

 

Op die foto verskyn Gizela Rencken, gr. 9, saam met Hannes van Wyk.  Gizela is ook ‘n redaksielid van die Suidooster skoolkoerant.

Become a Sponsor