Hoër Landbouskool Boland – Matrieks presteer by Prysuitdeling
Hoër Landbouskool Boland. Hoër Landbouskool Boland se matrieks maak hul skool trots. Harde werk word beslis beloon. Die Top vyf matrieks: Hannes van Wyk (DUX-leerling 2022) Connie Nieuwoudt Albert Joubert…
Hoër Skool Strand se fondsinsamelingsgeleentheid
Op Woensdagaand 10 Mei, het van die dogters van HS Strand die geleentheid gehad om saam met hul ma’s ‘n deftige aand in die skoolsaal by te woon. Ongeveer 300…








