Een van ons Arend-rugbyspelers is vir die WP A-span vir die Grant Khomo Week gekies. Baie geluk Liam Kloosman! Die Grant Khomo Week vir O.16-spelers word van 10-14 Julie by Grey College in Bloemfontein gehou. Op die foto verskyn Liam saam met sy afrigter, mnr. Wikus van Dyk.
Become a Sponsor