DIE ARENDE BOU GEES!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Teambo-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][et_pb_text] Ten spyte van die huidige waterkrisis het die Arende gewys: Saam is ons EEN STRAND! Ons het op…
Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders
Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word. Die leerders wat sport…
Die Groenklub van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die Groenklub van HS Strand het Woensdagmiddag, 31 Januarie, weer die kuslyn van die Strand gaan skoonmaak. [/et_pb_text][et_pb_image _builder_version=”3.0.89″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2018/02/Strand-skoonmaak-5.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” always_center_on_mobile=”on” force_fullwidth=”off” show_bottom_space=”on” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Arend Afslaantoernooi, 27 Januarie 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Baie dankie aan HS Bellville, HS Durbanville en HS Hermanus wat deelgeneem en bygedra het tot die groot sukses van die Arend Afslaantoernooi. HS Strand se o.19A-spanne…
HS Strand het op dramatiese wyse met HTS Drostdy afgereken
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″ background_layout=”light”] Name van die spelers op foto: AGTER: Mnr. Andries Louw (bestuurder), Hackuum Jansen, Danico Maré, Guillaume Jansen, Liam Martin, Edward Russouw, Henco Stoffberg, Estiaan Marais,…
Hoërskool Strand se eerste toutrekkompetisie vir 2018
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] HS Strand se eerste toutrekkompetisie het die naweek in Melkbosstrand in warm weersomstandighede plaasgevind. Die skool se toutrekspanne het vir die eerste keer in die nuwe…
Wiehann Meyer van HS Strand presteer uitstekend in krieket
In 2016 het Rewayne Viljoen die Boland se o/17 – Plattelandspan gehaal. In 2017 het Wiehann Meyer hierdie prestasie herhaal. Voorwaar ‘n groot prestasie vir HS Strand se krieket. Wiehann…
Nuwe personeellede van HS Strand 2018
Die volgende nuwe personeel het vanjaar by HS Strand aangesluit: Van links na regs: Leana du Toit( NW, Wisk), Iwaan Schell (Tegnologie, LO), Lorinda van Wyk (Skeppende Kuns, Musikale Teater),…
Die Afrikaanse Departement van HS Strand
HS Strand is een van die Top 20-skole in die land wat die meeste onderskeidings vir Afrikaans Huistaal in die Senior Sertifikaat eksamen behaal het. Die skool het 34 leerders…
Hoërskool Strand Gr 12 Uitslae 2017
99.1% slaagsyfer: 215 kandidate slaag en 217 kandidate voltooi die eksamen. 18 leerders behaal ‘n A-gemiddelde (8.4%) 41 leerders behaal ‘n B-gemiddelde (19%) 63 leerders behaal ‘n C-gemiddelde (29%) 215…
Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar.
Individuele sport – Kristin Meyer – Atletiek Hoërskool Strand Kristin Meyer neem reeds van veertienjarige ouderdom getrou aan atletiek deel – aanvanklik aan die langer hardloopitems, maar mettertyd het sy…
Elger Braasch van HS Strand
Elger Braasch, hoofseun van 2017, het namens die matriekgroep ‘n horlosie vir elke klas gegee asook ‘n groot horlosie vir die voorportaal. Hier oorhandig hy die horlosie aan die skoolhoof…
Uitstekende krieketnuus van Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.89″] By die KFC Krieketfees in Mosselbaai is ‘n aantal talentvolle spelers uitgenooi om saam met ‘n Suid-Afrikaanse uitnodigingspan in Junie 2018 in Nederland teen spanne van…
Briljante prestasie van oudleerder
Ek stuur graag die briljante prestasie van een van HS Strand se oudleerders deur. Hy is Ruan Oostenbrink wat in 2011 gematrikuleer het. Hy het sy MBChB (medies) geslaag met…
Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018
Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018, is verkies vir Die Burger jeugleierkonferensie in Desember 2017. Danie gaan saam met 52 ander jeugleiers, verkies uit die Oos-Kaap, Noord-Kaap en…
Spoggerige nuwe Rugbytelbord
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Ons spog met ‘n nuwe, bykomende rugbytelbord. Dankie aan mnr. Faffa en mev. Annelise Venter van Seed Oil SA wat dit vir ons moontlik gemaak het. Die groot telbord…
Neil de Beer, ‘n oudskolier Hoërskool Strand
Neil de Beer, ‘n oudskolier van 1986 van Hoërskool Strand, het op 26 Oktober by die skool besoek afgelê. Sy vertellings van sy stoutighede op skool en opwindende lewe daarna…
HS Strand se Roeselare
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Roeselare 2017/2018 Op die 24ste September het die Roeselare-groep per vliegtuig na Londen via Dubai vertrek waar hul tot en met 29 September vertoef het om ‘n…
Die ’77-Matriekklas bring hulde aan Hoërskool Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die “VERSKRIKLIKSTE MATRIEKKLAS” (volgens mnr. Marius van Zyl, oud-adjunkhoof van Hoërskool Strand ) het op 7 Oktober 2017 hul 40-jaar skool reünie by die Strand Gholfklub gehou. Hierdie oud-arende het verseker ag geslaan…
HS Strand Atletiek nuus.
ATLETIEKFOTO Hierdie atlete het in hul items by die Bredasdorp Top 10-byeenkoms onder die eerste 6 plekke geëindig en waardevolle punte vir die span gebring: Agter: Adriaan Kennedy (4e in…
HOKKIEVERSLAG VAN TOEKENNINGSFUNKSIE
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die hokkietoekenningsfunksie is aan die einde van die derde kwartaal in die skoolsaal gehou. Die hokkiespelers is beloon met klein trofeetjies, sertifikate (vir…
HS Strand – Marion val met die “holm” in die huis…..
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die OBK se damesoggend met Marion Holm, Saterdag 14 Oktober, was ‘n reuse sukses. Almal kon hul inleef in haar eg-menslike belewenis van…
Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] Die prysuitdeling van HS Strand het op Vrydag, 13 Oktober in die stadsaal van die Strand plaasgevind. Dit was ook die laaste dag…
HS Strand vaar goed in Krieket
Wiehann Meyer is vir die Boland 0.17-krieketspan verkies. Hulle gaan vanaf 10 – 14 Desember aan die Nasionale 0.17-toernooi in Witrivier, Nelspruit, deelneem.
HS Strand ontmoet Edyth Bulbring.
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die skryfster van die Graad 10 English Home Language novel, The Mark, het die leerders vandag kom toespreek. Dit was ‘n baie interessante en leersame ervaring vir…
Helderbosch-atletiekbyeenkoms
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Gershon-September-1.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image _builder_version=”3.0.73″ src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/10/Caitlin-Isaacs-3.jpg” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” sticky=”off” align=”left” always_center_on_mobile=”on” border_style=”solid” force_fullwidth=”off” /][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left”…
Hoërskool Strand Gimnastiek nuus
Mia het onlangs deelgeneem aan die Gimnastiek Suid-Afrikaanse kampioenskap in Gauteng. Haar uitslae is as volg vir Vlak 5 (13 jariges) Balk: 9,1 Vault: 9,1 Brug: 8,9 Vloer: 8,75 Sy…
Hoërskool Strand se hoofleiers en onderhoofleiers vir 2018
Die hoofleiers en onderhoofleiers vir 2018 van HS Strand is Vrydag, 13 Oktober, tydens die prysuitdelingseremonie in die Strand se Stadsaal aangewys. Die hoofleiers is Danie Theron en Carlin Fischer.…
Hoërskool Strand Gholfdag
Kom geniet ‘n heerlike Gholfdag saam met Hoërskool Strand k
Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Die rolbalspelers van HS Strand het die afgelope vakansie aan die Envar Buys Toernooi deelgeneem. Hier is van die leerders se prestasies en foto’s van hul. Jason…
Hoërskool Strand woon die KPMG skoleprogram by
KPMG skoleprogram vir jong rekenmeesters Donderdag, 5 Oktober, het ek, Kaylin Mariette, Pieter Welgemoed en Oren Renoster die geleentheid gehad om Hoërskool Strand by die KPMG skoleprogram by te woon.…
Envar Buys Rolbaltoernooi
Hierdie HS Strand-rolbalspelers is gekies in onderskeie WP-spanne wat hierdie vakansie, 29 September – 1 Oktober gaan deelneem aan die Envar Buys Toernooi wat op Beaufort-Wes plaasvind. Spanne van Boland,…
Ringbal SA-vertoonwedstryde Germiston – Nuus van HS Strand
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text _builder_version=”3.0.73″ background_layout=”light” text_orientation=”left” border_style=”solid”] 4 Oudleerders van HS Strand wat ook hul onderskeie SA 0.23-spanne verteenwoordig het. (Marizelle Verwey, Liaan Jacobs, Androni Naude, Lohan Jacobs) Die…
Strand skop eerste Surf-interskole goed af!!!
[et_pb_section bb_built=”1″][et_pb_row][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text] Op Sondag, 10 September, het HS Strand eerste surf-span aan die 2017 Sea Harvest Western Cape Interskole Branderplankkompetisie deelgeneem. Onder andere was van die volgende skole betrokke:…
Krieketuitslae – HS Strand vs HHH
KRIEKET EERSTESPAN VS. HHH Ons 1ste krieketspan wen HHH in ‘n vriendskaplike wedstryd met 9 paaltjies. Geluk aan Liam Martin met 57 nie uit nie en Wiehann Meyer met 44…
Krieket 1ste Span – klereoorhandiging deur borg – HS Strand
Ons 1ste krieketspan gaan met trots hulle nuwe toer- en oefendrag aantrek wat hulle gisteraand op ‘n amptelike oorhandiging ontvang het. Baie dankie aan mnr. William Martin en die Fiafi…
Tiamo HS Strand Se Morkel’s Cottage Huiswerkklas
Gizela Rencken Morkel’s Cottage is ‘n crèche vir jong kinders of leerders na wie gekyk word in die dag of na skool, maar omdat daar so baie kinders is, om…
Krieketnuus van HS Strand
Die 1ste krieketspan wil net graag dankie sê aan McDonald’s Strand en al die ouers, personeel, leerders en ondersteuners wat hulle McDonald’s-aand moontlik gemaak het. Die spelers het Woensdagaand baie…
HS Strand Musiekprestasies
HELDERBERG EISTEDDFOD AUGUSTUS 2017 Die volgende leerders neem vanjaar deel aan die Helderberg Eisteddfod in hul onderskeie afdelings en presteer soos volg: Klavier: Lisa Wesstraat 1Silwer+ Suzaan Eybers 1Goud Ariana…
HS Strand se Roeselare 2017/2018
Oor minder as ‘n maand vertrek die nuwe Roeselare-groep van 12 leerders en twee onderwysers vir die jaarlikse uitreik na die stad Roeselare in België. Die groep klim die 24ste…
Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Nuwe leierskapstrukture skep meer leerderleierskap geleenthede Dit is vir ons hier by Hoërskool Strand ‘n nuwe fase van leierskap. Daar het die behoefte ontstaan om…
Matriekafskeid 2017 HS Strand
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die HS Strand se matriekafskeid het Saterdagaand, 26 Augustus, te Rusticana plaasgevind. Ek heg ‘n paar foto’s van die pragtige paartjies aan. [/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_4″][et_pb_image…
Interskole by Hoërskool Strand Skaak uitslae
HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O.18 HHH HS verloor 2 – 4 O.15 HHH HS wen 4.5 – 1.5
Interskole by Hoërskool Strand Rugby uitslae
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] HS STRAND TEENSTANDERS UITSLAG O/19 A Hottentots-Holland HS wen 43 – 17 O/19 B Hottentots-Holland HS wen 46 – 0 O/19 C Hottentots-Holland HS wen…
Hoërskool Strand hokkie uitslae met winter-interskole
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_gallery admin_label=”Gallery” gallery_ids=”14508,14507,14505,14504″ fullwidth=”off” orientation=”landscape” show_title_and_caption=”off” show_pagination=”off” background_layout=”light” auto=”on” hover_overlay_color=”rgba(255,255,255,0.9)” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” auto_speed=”2500″] [/et_pb_gallery][et_pb_text admin_label=”Text”] Hoërskool Hottentots Holland was die gasheerskool van die jaarlikse winter-interskole . …
HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”] Die Suidooster-redaksie van 2017 het aan die begin van die jaar besluit om die skoolkoerant na ‘n tydskrif aanlyn te verander. Die eerste uitgawe van die Suidooster-tydskrif is Vrydag, 4 Augustus aan die…
Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/Kurt-Harley-Ambassadeur-vir-HS-Strand-4.jpg” alt=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” title_text=”Kurt Harley – Ambassadeur vir HS Strand” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff”…
Hoërskool Strand se Wiehann Meyer
Mooi prestasie vir Wiehann Meyer. Hy het 7-16 Julie vir Suid-Afrika in die o.17 Wêreld Junior Toernooi in Johannesburg aksienetbal gespeel. Hulle het teen Australië, Nieu-Seeland en Engeland gespeel.
Top akademiese presteerders – HS Strand 2017
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Ek heg die top akademiese presteerders se foto’s aan. Dit is hul uitslae na die afgelope Junie-eksamen. [/et_pb_text][et_pb_text admin_label=”Text Pètra…
PRESTIGE TOEKENNINGS VIR TWEE UITSONDERLIKE WOORDKUNSTENAARS
[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] Twee leerders, Ansela Burger (gr.12) en Derik Nortje (gr. 9) is Vrydagaand, 28 Julie, na die pryswennerskonsert genooi. Derik het…









