[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Die Suidooster-redaksie van 2017 het aan die begin van die jaar besluit om die skoolkoerant na ‘n tydskrif aanlyn te verander. Die eerste uitgawe van die Suidooster-tydskrif is Vrydag, 4 Augustus aan die skoolhoof, mnr. Danie Malan, in die personeelkamer oorhandig.
Die leerders kan in die toekoms al die kraakvars nuus in die splinternuwe Suidooster-tydskrif aanlyn gaan lees. Die redaksie beoog om die tydskrif in 2018 kwartaalliks te laat verskyn.
Op die foto by die oorhandiging verskyn van links na regs: Bradley Page (hoof van die bladuitleg), Francious Pheiffer (subredakteur), Leone van der Westhuizen (redaktrise) en die skoolhoof, mnr. Danie Malan.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][et_pb_row admin_label=”Row”][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/HS-Strand-se-Suidooster-tydskrif-is-nou-aanlyn-beskikbaar-3.jpg” alt=”HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar” title_text=”HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][et_pb_column type=”1_2″][et_pb_image admin_label=”Image” src=”https://www.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/HS-Strand-se-Suidooster-tydskrif-is-nou-aanlyn-beskikbaar-2.jpg” alt=”HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar” title_text=”HS Strand se Suidooster tydskrif is nou aanlyn beskikbaar” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”left” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid” /][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]
Become a Sponsor