Danie Theron, HS Strand se hoofseun van 2018, is verkies vir Die Burger jeugleierkonferensie in Desember 2017.
Danie gaan saam met 52 ander jeugleiers, verkies uit die Oos-Kaap, Noord-Kaap en Wes-Kaap, HS Strand verteenwoordig.
Baie geluk met hierdie reuse geleentheid.