)

Die Afrikaanse Departement van HS Strand

HS Strand is een van die Top 20-skole in die land wat die meeste onderskeidings vir Afrikaans Huistaal in die Senior Sertifikaat eksamen behaal het. Die skool het 34 leerders wat A-gemiddeldes vir Afrikaans Huistaal verwerf het.

Hier is ‘n foto van die Afrikaans Departement van HS Strand:
Voor van links na regs is: mev. Lizanne van Zyl, mev. Odine Lategan, mnr. Jean le Roux, mev. Henriette Schoeman, mev. Jeanne Engelbrecht
Agter: me. Annamare Francis, mev. Lillibet Badenhorst, mev. Lizette Dippenaar, mnr. Andries Louw en mev. Annamarie Louw

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal