)

Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders

Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word.  Die leerders wat sport beoefen, dra ook gedurende skoolure hul netjiese sportdrag met tekkies sodat die ouers nie so baie hul skoolklere hoef te was nie. Nog ‘n manier hoe die leerders geleer word om water te bespaar.

Die personeellede het ook in  groepe verdeel en die eerste groep het saam met die leerders hul 5l-waterbottels na die personeelkamer gebring vir o.a hul behoeftes in die personeelkamer soos koffie en tee.

Aangeheg is ‘n foto van die leerders wat hul 5l-bottels water saam skool toe gebring het.

Op die foto verskyn van links na regs:  Reinhardt le Roux, Megan Bowker, Mia Williams

Voor: Beatre Walker

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal