Dag Zero – waterkrisis – waterbesparing deur HS Strand-personeel en leerders
Die leerders van HS Strand het verlede Donderdag, 1 Februarie, pragtig saamgewerk en meer as 200 5l-bottels water na die skool gebring waar dit gestoor word. Die leerders wat sport…








