[et_pb_section admin_label=”section”][et_pb_row admin_label=”row”][et_pb_column type=”4_4″][et_pb_text admin_label=”Text”]
Nuwe leierskapstrukture skep meer leerderleierskap geleenthede
Dit is vir ons hier by Hoërskool Strand ‘n nuwe fase van leierskap. Daar het die behoefte ontstaan om vir meer Graad 12-leerders die geleentheid te gee om deel te vorm van die skool se leerderleier-struktuur. Dit is hoe die Arenderaad (AR), of soos baie ander skole dit noem die Matriekraad, ontstaan het. In die verlede het ons gebruik gemaak van die Verwelkomingskomitee (VK) om ons nuwe kuikens te oriënteer, maar na die oriënteringsweek het hierdie komitee ontbind. Daarom is die doel van die nuwe AR om nie net as mentors vir die Graad 8’s op te tree nie, maar ook deur die loop van die jaar as die senior leiers in die skool. Hierdie nuwe strukture gaan ook vir meer leerders, wat nie op die AR of VRL verkies word nie, die geleentheid gee om op AR-komitees te dien en op so ‘n manier ook meer leerders in Hoërskool Strand se leierskap ontwikkel. Die VRL gaan in die toekoms meer fokus om hulle spesifieke graad te verteenwoordig in kwessies by die skool. Ons sien baie uit na hierdie nuwe hoofstuk by die skool en om op so ’n manier meer jeugleiers toe te rus vir Suid-Afrika se toekoms.
[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image Arendraad” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/ARENDERAAD-1.jpg” alt=”Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap” title_text=”Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text ARENDERAAD” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
ARENDERAAD FOTO
Voor: Anuska Ralph, Erin O’Neale, Elreen Burger, Jenna Blake, Tania Niemann, Carlin Fisher, Aneshka van Rooyen, Kaylin Mariette, Lumarie Havenga, Carli Viljoen, Melissa Le Roux.
Middel: Hendrikus Visser, Kurt Hartley, Pieter Welgemoed, Pieter Le Roux, Danie Theron, Christiaan Goosen, Jada Dippenaar, Johan Loots.
Agter: Luan Jacobs, Paul Verdoes, Gunter Möhr, Zanten Nolan, Christiaan Huisman, Franco Du Plessis, Franco Greffrath, Owain Venter, Blignaut Joubert.
Afwesig: Lené Zaayman, Zané Cronje.
[/et_pb_text][et_pb_image admin_label=”Image VRL” src=”http://westerncapect.schoolsthatrock.co.za/wp-content/uploads/2017/08/VRL.jpg” alt=”Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap” title_text=”Hoërskool Strand begin ‘n nuwe fase van leierskap” show_in_lightbox=”on” url_new_window=”off” use_overlay=”off” animation=”off” sticky=”off” align=”center” force_fullwidth=”off” always_center_on_mobile=”on” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”] [/et_pb_image][et_pb_text admin_label=”Text VRL” background_layout=”light” text_orientation=”left” use_border_color=”off” border_color=”#ffffff” border_style=”solid”]
VRL FOTO
Voor: Chris Langeveldt, Deidré Branard, Jeandré Rossouw, Kristin Meyer, Matt van den Bergh, Wilu Wessels
Middel: Marlie Botha, Amber lee Smit, Enya de Kock.
Agter: Derik Nortje, Ebert Wessels, Paul Engelebrecht.
[/et_pb_text][/et_pb_column][/et_pb_row][/et_pb_section]