)

Hoërskool Strand woon die KPMG skoleprogram by

KPMG skoleprogram vir jong rekenmeesters

Donderdag, 5 Oktober, het ek, Kaylin Mariette, Pieter Welgemoed en Oren Renoster die geleentheid gehad om Hoërskool Strand by die KPMG skoleprogram by te woon. Dit was vir ons al drie ‘n groot voorreg om genooi te word.

Ons het 08:30 die oggend daar aangekom en was gegroet deur al die ander vriendelike gesigte verskeie skole uit die kaap.

Deur die dag was ons meer in gelig oor al die verskillende aspekte van die besigheid en wat dit sal behels om daar te werk en hoe om te kwalifiseer vir ‘n beurs. Daar was met ons gepraat oor die oudit, belasting, forensies en IT afdelings van die besigheid.

Om die hele dag af te sluit het ons ‘n paar speletjies gespeel en daarna deur die kantore gestap om die besigheid se werksomgewing beter te leer ken. Dit was toe tyd om totsiens te sê vir al die nuwe vriende wat ons gemaak het. Ons wil vir KPMG en Hoërskool Strand baie dankie sê vir die geleentheid.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal