Ek stuur graag die briljante prestasie van een van HS Strand se oudleerders deur. Hy is Ruan Oostenbrink wat in 2011 gematrikuleer het. Hy het sy MBChB (medies) geslaag met cum laude vir sy finale jaar asook cum laude behaal in sy kursus as geheel. Puik prestasie. Hy begin volgende jaar in Port Elizabeth werk.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ān vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










