Die 1ste krieketspan wil net graag dankie sĆŖ aan McDonald’s Strand en al die ouers, personeel, leerders en ondersteuners wat hulle McDonald’s-aand moontlik gemaak het. Die spelers het Woensdagaand baie pret gehad met hulle fondsinsamelingsfunksie wat by McDonald’s gehou is.