Michelle Olivier het aan die SAJCC (South Africa African Junior Chess Championship) deelgeneem as lid van Westelike Provinsie onder 16 meisiesspan. Dit het in Boksburg plaasgevind (16 – 21 Desember) en hulle span het ‘n brons medalje gewen.
Die afgelope naweek het Michelle ook ‘n brons medalje gewen in die Oos-Metropool skaakproewe in die onder 18 meisie afdeling. Sy is ‘n belowende speler en ons is baie trots op haar.
Become a Sponsor
4.5