Michelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat in die Nationals in Durban die afgelope week eerste geeindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n goue medalje gekry vir haar skaakgradering wat die beste was
Become a SponsorMichelle Olivier is in die WP dogters onder 18 span wat in die Nationals in Durban die afgelope week eerste geeindig het en goud verower het. Michelle het ook ‘n goue medalje gekry vir haar skaakgradering wat die beste was
Become a Sponsor