Atlete in Wes-Kaapspan wat Durban toe gaan vir SA Skole Kampioenskap:
Christall van Rensburg D.19 hoogspring, Mercia Oosthuizen D.19 100m hekkies, Marli Botha D.15 hamergooi. Caitlin Isaacs D.15 100m en 200m.
Atleet in Boland-span wat ASA Jeug- en Junior Kampioenskap toe gaan: Kristin Meyer D.18 5 000m stap
Become a Sponsor