Hannes Swart van DF Malan Hoërskool
Ons is baie trots op Hannes Swart. Hy is die nommer 1-tennisspeler vir die o.17A Wes-Kaapspan wat gedurende 10 -13 Julie in Durban aan die “SA School Sports”-kompetisie deelgeneem het.…
Atletieknuus – HS Strand
Atlete in Wes-Kaapspan wat Durban toe gaan vir SA Skole Kampioenskap: Christall van Rensburg D.19 hoogspring, Mercia Oosthuizen D.19 100m hekkies, Marli Botha D.15 hamergooi. Caitlin Isaacs D.15 100m en…








