)

Arende opedag – Hoërskool Strand verwelkom toekomstige Arende

Arende opedag. Hoërskool Strand het met groot opgewondenheid en gasvryheid talle toekomstige Arende en hul ouers verwelkom tydens die opedag op 22 Februarie. Die skool het ‘n warm ontvangs gebied met vriendelike damespersoneel. Gaste het verfrissende gesuiwerde water kon geniet of ‘n heerlike yskoffie.

Die besoekers is persoonlik deur die Arendraad-leerders ontvang. Hulle het as leiers vir die verskeie groepe gedien. ‘n Insiggewende toer deur die skool en sportgronde is ook aangebied. Elke gas het ‘n sjokoladekolwyntjie en ‘n spesiale verwelkomingsvlaggie van die verbruikerstudieklas ontvang.

Die opedag is afgesluit met ‘n kort verwelkoming deur die skoolhoof, mnr. Malan. Die vier hoofleiers het inspirerende stories gedeel oor hoe hulle hul vlerke gevind het.

Hoërskool Strand wil graag sy waardering uitspreek aan elke leerder en ouer wat die opedag bygewoon het. Die skool sien uit daarna om die nuwe lede van die Arendfamilie in 2025 te verwelkom.

Vir diegene wat belangstel om deel te word van die Hoërskool Strand-gemeenskap, maak seker om aanlyn aansoek by die WKOD te doen.  Aansoeke open op 11 Maart en sluit op 12 April 2024.

Hoërskool Strand sien uit na die groei van ons Arendfamilie en die suksesvolle toekoms van ons leerders.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal