)
Toutrek op Robertson – Hoërskool Strand presteer

Toutrek op Robertson. Op Saterdag, 10 Februarie, het Hoërskool Strand se toutrekkers douvoordag opgestaan om aan die Toutrek op Robertson kompetisie in die pragtige Robertson deel te neem. Almal was…

Hoofseun 2024 – Schools That Rock gesels met Franko Stevens

Hoofseun 2024. In ons reeks oor Hoofseun 2024, gesels ons vandag ook met die Hoofseun 2024 van van Hoërskool Strand in Kaapstad. Franko, vertel ons meer van jouself en jou leierskap.…

Hoofmeisie ’24 – Schools That Rock gesels met Benneline Kruger

Hoofmeisie ’24. In ons reeks oor Hoofmeisie ’24, gesels ons ook met die Hoofmeisie ’24 van van Hoërskool Strand in Kaapstad. Benneline, vertel ons meer van jouself en jou leierskap. Wat…

Arende Afslaan Tennistoernooi – Hoërskool Strand

Arende Afslaan Tennistoernooi. Die jaarlikse Arende Afslaan Tennistoernooi het Saterdag, 27 Januarie, plaasgevind. Wedstryde het om 07:30 begin en het net na 17:00 geëindig. Die wedstryde het uit dubbels en…

Wes-Kaap en Kaapstad Tennis – Hoërskool Strand

Wes-Kaap en Kaapstad Tennis. Die Wes-Kaap en Kaapstad tennis se spanne vir 2024 is Vrydagaand, 8 Desember, tydens die inhuldiging-seremonie by Bellville Hoërskool bekendgemaak. Raven Klaasen, voormalige professionele tennisspeler (no.7 op ATP…

SA Sewes/ WP Rugby – Hoërskool Strand leerder skitter

SA Sewes/ WP Rugby. Hoërskool Strand is met reg baie trots en opgewonde oor hul 2024 Arend, Gino Cupido, se toekoms. Gino het dié week pen op papier gesit en…

Muurbal – Hoërskool Strand toekenningsfunksie

Muurbal. Hoërskool Strand het hul muurbal toekenningsfunksie aangebied waartydens hul muurbal-presteerders beloon is vir ‘n suksesvolle jaar. Toekennings ontvang: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto’s verskaf

Oppie Tong Af kompetisie – Hoërskool Strand Spanredenaars

Oppie Tong Af kompetisie. Hoërskool Strand se Graad 12 spanredenaars, JD le Roux, Colin Theron, Daniëlle Meyer en Anika Links, glimlag breed. Hulle het die derde plek by die Oppie…

Nasionale Frogfoot 7’s Rugby – Hoërskool Strand algeheel 2de

Nasionale Frogfoot 7’s Rugby. Hoërskool Strand het algeheel tweede by die Nasionale Frogfoot 7’s Rugby toernooi geëindig nadat hulle in die finaal met 19 -14 teen Hoërskool Duineveld van Upington…

SA Gimnastiek – Hoërskool Strand Gimnaste blink uit

SA Gimnastiek. Drie gimnaste van Hoërskool Strand het gedurende die Oktober-vakansie aan die Suid-Afrikaans Gimnastiek Kampioenskap deelgeneem. Hulle het al drie baie goed presteer: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hsstrand.co.za/ Foto verskaf

English FAL Olimpiad – Hoërskool Strand Leerder 8ste in SA

English FAL Olimpiad. Robyn van der Riet is ‘n graad 10 leerder van Hoërskool Strand. Sy het na afloop van die English FAL Olimpiad agtste in Suid-Afrika geëindig. Die prestasie…

Wêreld Toutrek – Hoërskool Strand leerders in SA span

Wêreld Toutrek. Die Arend toutrekkers vertrek Maandag, 28 Augustus, na die Wêreld Toutrek Kampioenskap in Sursee, Switserland. Melizza van der Merwe en Marconette Els is die trotse lede van Suid-Afrika…

FAK Allegretto Toneelfees – Hoërskool Strand maak ‘geskiedenis’

FAK Allegretto Toneelfees. Hoërskool Strand is verlede jaar genooi om deel te neem aan die FAK Allegretto Toneelfees. Dit was die eerste jaar wat Allegretto die Wes-Kaap besoek. Die FAK…

SA Senior Toutrek Kampioenskap – Hoërskool Strand in WP spanne

SA Senior Toutrek Kampioenskap. Die SA Senior Toutrek kampioenskap vind vandag, 21 Julie en môre 22 Julie, in Bloemfontein plaas. Elf van die Hoërskool Strand se toutrekkers is deel van…

Dance World Cup – Hoërskool Strand leerder verteenwoordig SA

Dance World Cup. Gedurende die afgelope vakansie het Mieke Carr, Graad 8 leerder van Hoërskool Strand, Suid-Afrika by die ‘Dance World Cup’ in Portugal verteenwoordig. Dit is ‘n uitstekende prestasie…

WP Cravenweek – Gino Cupido van Hoërskool Strand in span

WP Cravenweek. Hoërskool Strand is baie trots op Gino Cupido, gr.12-leerder by die skool, wat gekies is vir die WP-Cravenweekspan. Hoërskool Strand en die Strand-gemeenskap is ongelooflik trots op Gino.…

Tennistoekenningsfunksie – Hoërskool Strand pryswenners

Tennistoekenningsfunksie. Hoërskool Strand se Tennistoekenningsfunksie vir die seisoen 2022-2023 het op Maandag, 8 Mei, plaasgevind. Strand se Tennistoekenningsfunksie pryswenners is as volg: Die drie matriekspanlede Christian de Jager, Marzell Schreiber…

Afrika Toutrek Kampioenskappe – Strand leerders kry medalje-oes

Afrika Toutrek Kampioenskappe. Twee leerders van Hoërskool Strand in Kaapstad, Blaize Bosch en Francois Uys het vanaf 1 tot 5 Mei, as lede van die Suid-Afrikaanse President Toutrekspan, aan die Afrika Toutrek…

Kriekettoer na Indië – Hoërskool Strand leerders presteer

Kriekettoer na Indië. Drie leerders van Hoërskool Strand, Daandré Walker, Nathan Drotskie en Nicholis Martin het ‘n suksesvolle kriekettoer na Indië gehad. Die toer was ‘n groot leerproses vir die…

SA o.23 President Toutrekspan – Hoërskool Strand in span

SA o.23 President Toutrekspan. Twee van Hoërskool Strand se toutrekkers, Blaize Bosch en Francois Uys, is gekies vir die SA o.23 President toutrekspan. Hierdie span gaan vanaf 1 tot 7…

SA Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Strand atlete skitter

SA Atletiekkampioenskappe – Twee atlete van Hoërskool Strand, Francois Pietersen en Jordan Waynne-Vaaltyn het tydens die SA Atletiekkampioenskappe te Germiston uitstekend presteer. Francois het ‘n goue medalje in hamergooi gewen…

Fairmont Easter Tournament – Hoërskool Strand hokkie

Fairmont Easter Tournament. Hoërskool Strand se o19 meisies hokkiespan het tydens die Fairmont Easter Tournament, 5 en 6 April, teen verskeie skole gespeel. Strand se uitslae: Dag 1: Dag 2:…

Hoërskool Strand 19B Hokkiefees – Agt skole neem deel

Hoërskool Strand 19B Hokkiefees. Hoërskool Strand het vanaf 31 Maart tot 1 April die jaarlikse Hoërskool Strand 19B Hokkiefees vir onder 19B-hokkiespanne aangebied. Agt skole uit die omgewing het aan…

Junior Toutrek Kampioenskappe – Hoërskool Strand presteer

Junior Toutrek Kampioenskappe. Die afgelope naweek, 24 en 25 Maart, het Hoërskool Strand se Toutrekspanne aan die grootste Junior Toutrek kampioenskappe ooit deel geneem. ‘n Rekordgetal van 338 spaninskrywings het…

Co-Ed Hockey Festival – Hoërskool Strand Seunshokkie

Co-Ed Hockey Festival. Hoërskool Strand se 1ste seunshokkiespan het ‘n opwindende toer tydens die Co-Ed Hockey Festival in Kaapstad beleef. Die span het groot passie, toewyding en verbetering gedurende die…

DF Hokkie Toernooi – Hoërskool Strand O14 Seuns Hokkie

DF Hokkie Toernooi. Hoërskool Strand se o14A seuns hokkiespan het die afgelope naweek aan die Salt DF Hokkie toernooi deelgeneem. Die seuns het baie goed gevaar en onoorwonne geëindig. Die…

Opedag – Arende verwelkom voornemende ouers en leerders

Opedag – Hoërskool Strand was bevoorreg om op 20 Februarie ‘n Opedag te hou vir talle voornemende Arende en hul ouers. Die Opedag is gehou by die skool. Aanvanklik was…

Arend Toutrekkers – Eerste kompetisie by die Boy Louw-velde

Arend Toutrekkers. Op Saterdag, 28 Januarie, het die Arend-toutrekkers van Hoërskool Strand hul eerste kompetisie vir die jaar by die Boy Louw-velde in die Paarl gehad. Dit was verfrissend om…

Nuwe Personeel – Hoërskool Strand verwelkom nuwe onderwysers

Nuwe Personeel. Hoërskool Strand spog hierdie jaar met sestien nuwe onderwysers. Die nuwe personeel word hartlik welkom geheet in die Arendfamilie. Die onderwysers wat hierdie jaar nuut by die skool…

ATKV Jeugleiersimposium – Hoërskool Strand hoofleiers

ATKV Jeugleiersimposium. Hoërskool Strand se hoofleiers van 2023 het vanaf 5 tot 8 Desember die ATKV Jeugleiersimposium by Goudini Spa bygewoon. Dit is ‘n jaarlikse, internasionale byeenkoms waar leerders van…

Hoërskool Strand Merietelys – Graad 8 Kwartaal 4 (2022)

Hoërskool Strand Merietelys. Hoërskool Strand spog graag met hul top presteerders se puik uitslae. Sumari Walser – 92,4%; Simoné Botha – 91,3%; Louniël de Beer – 91%; Thané de Beer…

Liggaamsbou – Roland Swanepoel opgeneem in SA Span

Liggaamsbou – Roland Swanepoel van Hoërskool Strand het in September aan die Liggaamsbou kampioenskap deelgeneem. Hy het baie goed presteer. Hy het bevestiging ontvang dat hy vir die Suid-Afrikaanse liggaamsbouspan…

Pryswennerkonsert – Clint Williams van Hoërskool Strand vereer

Pryswennerkonsert – Clint Williams van Hoërskool Strand is die enigste leerder wat genooi is na die Stellenbosch Eisteddfod se pryswennerkonsert. Dit het plaasgevind op Saterdag, 22 Oktober by die Stellenbosch…

Hoërskool Strand onderwysers bederf

“Baie dankie aan Robbie Schmidt van SixWeeks Mobile Barista wat die personeel van Hoërskool Strand met sy heerlike koffie bederf het. Dit het ons werklas en Covid-19-vrese vir seker verlig.…

Hoërskool Strand presteer by Argus-fietstoer

Me. Lizanne Vos en Mnr Danie Malan Die jaarlikse Argus-fietstoer kon darem nog plaasvind op Sondag 8 Maart. Baie geluk aan drie van Hoërskool Strand se personeellede asook een leerder wat…

Hoërskool Strand Rugby by Brackenfell Sportdag

Eerste rugbyspan in aksie  Die eerste rugbywedstryde van die seisoen by die Brackenfell Sportdag, het groot opwinding onder die afrigters en spelers opgelewer. Die o.14’s se debuut in hul hoërskool-rugbyloopbaan…

Hoërskool Strand se Toutrekkers maak Helderberg trots!

Die 440kg A-span Silwermedalje-wenners. (Foto’s verskaf) Die ure en ure se harde werk wat Hoërskool Strand se toutrek-atlete, hul afrigters en hul ouers ingesit het het duidelike vrugte afgewerp toe…

VERSLAG – WES-KAAP KAMPIOENSKAP

Vlnr:  Marli Botha, Christopher Smit en  Anél Swart Hoërskool Strand het 8 atlete gehad wat die naweek aan die Wes-Kaap Atletiekkampioenskap by die Dal Josafat Stadion deelgeneem het – en…

AREND-NETBALSPELERS BY PORTERVILLE-SPORTDAG

Nicole Williams, voor, in aksie Hoërskool Strand se 19 A-netbalspan het op Saterdag, 14 Maart in Porterville aan die Bulfees-sportdag deelgeneem. Die deelname aan hierdie sportdag is besonder sinvol aangesien…

SPAR HOKKIETOERNOOI VIR ONDER 16 DOGTERS

Voor vlnr: Joy Daniels, Dominique Shepherd, Amelia Lewies, Celentia Janse van Vuuren, Antoinette Bredenkamp en Aneldie Morkel Agter vlnr: Amber Philips, Daniëlle Meyer, Candice Dalton, Beanca van Nieuwholtz, Danelie Pienaar,…

Borge vir Hoërskool Strand Akademiese Prysuitdeling

Op die foto verskyn ‘n paar van die leerders wat pryse van die PNA en/of die Walter Laurie-trust ontvang het.  Vlnr: Mieke van der Merwe, Dylan Swarts, Nika van Vuuren,…

Hoërskool Strand Akademiese Prysuitdeling

Akademiese wenners graad 8 2019 v.l.n.r.  Carla Punt (1ste), JD le Roux(3de), Carla Haughton (2de) (Foto’s verskaf) De Jagers Uitrusters borg jaarliks ‘n aantal pryse by Hoërskool Strand en hulle ondersteuning…

Hoërskool Strand Akademiese prysuitdeling

 Elrika Van Der Westhuizen (links) en Anjanka Olivier (regs). (Foto’s verskaf) Hoërskool Strand leerders Elrika van der Westhuizen (gr. 11 2019) en Anjanka Olivier (gr. 10 2019) is die wenners van ‘n…

Hoërskool Strand se Hokkiespelers begin op hoë noot teen DF Malan

Die o.14 seuns is gekies as die ‘Most coachable seunspan’ (Foto’s verskaf) Die O.14-hokkiespanne van Hoërskool Strand het ‘n opwindende naweek beleef deur deel te wees van die jaarlikse DF…

Hoërskool Strand Rugbyspelers by Boland Landbou se rugbydag

Die Arende se O.19A-rugbyspan het Saterdag – in hul splinternuwe rugbytruie – die dag by Boland Landbou se jaarlikse rugbydag aangepak. Die eerste wedstryd teen Hoërskool Milnerton is ongelukkig na…

Hoërskool Strand leerders presteer in Vyfkamp en Laser Run

Foto links: Christopher en Alexander Smit en foto regs Alexander Smit (Foto’s verskaf) Alexander en Christopher Smit van Hoërskool Strand het op Saterdag, 15 Februarie, aan die Wes-Kaap Moderne Vyfkamp te…

Hoërskool Strand Wêreldbiddag vir Vroue

Die gasspreker, Kristine Burgwal (Foto’s verskaf) Die dogters van Hoërskool Strand kon vandag saam met miljoene vroue wêreldwyd deelneem aan die Wêreldbiddag vir Vroue. Die Dameskring se Melkbaai-tak het aan…

Hoërskool Strand Atletiek

Agter vlnr: Christopher Smit (hamergooi), Marli Botha (hamergooi) en Anél Swart (hamergooi) Voor vlnr: Caitlin Isaacs (100m) en Rejeanne Herbst (hamergooi) Hoërskool Strand atlete, Christopher Smit, Marli Botha, Anél Swart, Caitlin Isaacs…

Hoërskool Strand Rolbalspelers verwerf WP-kleure

Juan Joubert, Jozua Bezuuidenhout en Christiaan Booysen Hoërskool Strand se rolbalspelers: Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout, Christiaan Booysen, Michael Ferreira, McKenzie Knipe en Paul Engelbrecht het hul WP-kleure vir rolbal verwerf.…

Arende vlieg hoop op akademiese gebied

Vlnr:  Mev. R. Mentoor (Engels Eerste Addisionele Taal), mev. E. Loedolff (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), me T van der Walt (Rekenaarstoepassingstegnologie), mnr. Danie Malan (skoolhoof), me A Francis (Afr. Huistaal), mev. M Kuhn (Wiskunde en…