Liggaamsbou – Roland Swanepoel van HoĆ«rskool Strand het in September aan die Liggaamsbou kampioenskap deelgeneem.
Hy het baie goed presteer.
Hy het bevestiging ontvang dat hy vir die Suid-Afrikaanse liggaamsbouspan verkies is. Roland sal vanaf 16-18 Oktober 2023 in Manchester aan die INBA Pro/Am World Championships gaan deelneem.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Bodybuilding
Roland Swanepoel from Strand High School, took part in the Bodybuilding Championships in September.
He performed very well.
He received confirmation that he had been elected to the South African bodybuilding team. Roland will compete in the INBA Pro/Am World Championships from 16-18 October 2023 in Manchester.