)
Liggaamsbou – Roland Swanepoel opgeneem in SA Span

Liggaamsbou – Roland Swanepoel van Hoërskool Strand het in September aan die Liggaamsbou kampioenskap deelgeneem. Hy het baie goed presteer. Hy het bevestiging ontvang dat hy vir die Suid-Afrikaanse liggaamsbouspan…

Reece Moutsatsos van Hoërskool Outeniqua in George top-liggaamsbouer

Baie geluk aan Reece Moutsatsos, Gr 10 leerder van Hoërskool Outeniqua, wat gekies is om die International Federation of Bodybuilding se Nasionale Kampioenskappe in Mpumalanga vanaf 1-3 September by te…