)

Arende vlieg hoop op akademiese gebied

Vlnr:  Mev. R. Mentoor (Engels Eerste Addisionele Taal), mev. E. Loedolff (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), me T van der Walt (Rekenaarstoepassingstegnologie), mnr. Danie Malan (skoolhoof), me A Francis (Afr. Huistaal), mev. M Kuhn (Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid), mnr. T Basson (Ingenieursgrafika en -Ontwerp) en mev. E. de Villiers (Verbruikerstudies).

Hoërskool Strand het ‘n sertifikaat ontvang waarin erkenning gegee word vir die feit dat daar ‘n algehele 90% – 100% slaagsyfer die afgelope drie jaar gehandhaaf is. Verder ontvang die skool ‘n sertifikaat vir die verbetering van 10% of meer in die algehele slaagsyfer met ‘n minimum van 60% slaagsyfer.

Strand is ook vereer vir die volgehoue prestasie die afgelope twee jaar dat 50% of meer van die leerders vir ‘n baccalaures graad vir verdere studies gekwalifiseer het.

Die volgende vakke handhaaf ‘n slaagsyfer van 95% – 100% die afgelope 5 jaar met ‘n minimum van 20 leerders in die vak:  Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Ingenieursgrafika en -Ontwerp, Rekenaartoepassingstegnologie, Toerisme, Verbruikerstudies, Wiskunde en Wiskundige Geletterdheid.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal