Opedag – HoĆ«rskool Strand was bevoorreg om op 20 Februarie ‘n Opedag te hou vir talle voornemende Arende en hul ouers. Die Opedag is gehou by die skool.
Aanvanklik was die Arende bietjie bekommerd oor die weer, met die reƫn en stormsterk winde. Gelukkig, met die aankoms van die gaste, het die sonnetjie heerlik geskyn.
Leerders van die Arendraad, wat leiers van die onderskeie groepe is, het die gaste ontvang, en begelei met ‘n toer deur die skool en sportgronde. Elke besoeker het ‘n heerlike sjokoladekolwyntjie met ‘n welkomvlaggie ontvang. Dit is gebak deur die leerders van die verbruikersklas.
Tydens die Opedag het die gaste ook kennis gemaak met HoĆ«rskool Strand se toutrekspanne.Die Arende moes improviseer met die trek van ‘n Toyota Fortuner. Dit was vet pret vir beide die Arende se eie toutrekkers en die gaste.
Die toer is afgesluit met ān kort verwelkoming deur mnr. Malan (skoolhoof) en mnr. Eben Potgieter (beheerliggaamvoorsitter). Die Arende bedank elke leerder en ouer wat die skool se opedag bygewoon het. Strand sien uit na die weersiens met diegene wat in 2024 deel word van die Arendfamilie.
Aanlynaansoeke by die WKOD open op 13 Maart en sluit 14 April 2023.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s voorsien
Open Day
Strand High School held an Open Day at the school for many prospective Eagles and their parents.
At first, the Eagles were a little worried about the weather, with the rain and gale-force winds. Fortunately, with the arrival of the guests, the sun shone wonderfully.
Leaders of the Eagle Council of various groups received the guests.They accompanied them with a tour of the school and sports grounds. Each visitor also received a delicious chocolate cupcake with a welcome flag. It was baked by the learners of the consumer class.
During the Open Day, the guests were also introduced to Strand High School’s tug-of-war teams.The Eagles had to imply pulling a Toyota Fortuner. It was so much fun for both the Eagles’ own tug-of-war and the guests.
The tour concluded with a brief welcome by, Mr. Malan (principal) and Eben Potgieter (governing body chair). They thanked every learner and parent who attended the school’s Open Day. The Eagles look forward to seeing again those who will become part of the Eagle family in 2024.
Online applications to the WCED open on 13 March and close on 14 April 2023.