Wintersport. Hoërskool Ermelo se wintersport spanne het Saterdag, 25 Februarie, te staan gekom teen Hoërskool Oosterlig in vriendskaplike wedstryde.
Erries se eerstespan netbal het as oorwinnars van die baan gestap met 35 doele teenoor 22.
Die een eerstespan dogtershokkie (groenspan) het met 4-0 gewen en die tweede eerstespan (rooispan) het met 7-0 geseëvier. Hierdie wedstryde het as deel van die proewe gedien vir die seisoen se finale eerstespan.
Die EHS rugbyspan het van die veld gestap met ’n oorwinning van 29 – 16.
Winter sports. Ermelo High School’s winter sports teams faced Oosterlig High School in friendly games Saturday, February. 25.
Erries’ first-team netball walked off the court with 35 goals to 22.
The one first-team girls hockey (green team) won 4-0 and the second first-team (red team) triumphed 7-0. These matches served as part of the trials for the season’s final first-team.
The EHS rugby team walked off the field with a 29 – 16 victory.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf