Nasionale Melktertdag. Hoërskool Curro Durbanville het op 27 Februarie Nasionale Melktertdag in volle glorie gevier.
Die Afrikaans Departement wat bestaan uit Me. Joline de Klerk, Me. Genene Johnson, Me. Rozanne Burger, Me. Maritsa Smit, Me. Jomé van Huyssteen en Me. Wynandé Kruger, het elkeen van hulle leerders op dié spesiale dag met ‘n stukkie smullekker melktert getrakteer.
So leer Curro se leerders, wat Afrikaans as tweedetaal neem, ook meer van die kultuur rondom die Afrikaanse taal.
National Milk Tart Day. Curro Durbanville High School celebrated National Milk Tart Day in full glory on 27 February.
The Afrikaans Department consisting of Ms Joline de Klerk, Ms Genene Johnson, Ms Rozanne Burger, Ms Maritsa Smit, Ms Jomé van Huyssteen and Ms Wynandé Kruger treated each of their learners to a piece of delectable milk tart on this special day.
This is how Curro’s learners, who take Afrikaans as a second language, also learn more about the culture surrounding the Afrikaans language.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf