)

Arende Afslaan Tennistoernooi – Hoërskool Strand

Arende Afslaan Tennistoernooi. Die jaarlikse Arende Afslaan Tennistoernooi het Saterdag, 27 Januarie, plaasgevind.

Wedstryde het om 07:30 begin en het net na 17:00 geëindig. Die wedstryde het uit dubbels en gemengde dubbels in twee afdelings bestaan.

Uitslae:

  • Afdeling A: Somerset College was die medaljewenners, gevolg deur Hoërskool Strand 1, Hoërskool Bellville en Hoërskool Bredasdorp 1.
  • Afdeling B: Hoërskool Montagu was hier die medaljewenners, gevolg deur Hoërskool Strand 2, Hoërskool Brackenfell en Hoërskool Bredasdorp 2.

Alhoewel dit ‘n baie warm dag was het die spelers sowel as die toeskouers die dag geniet.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://hsstrand.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal