Oranje swembyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se jaarlikse swembyeenkoms het op 23 en 24 Januarie plaasgevind.
Die dag het begin met optogte van die verskeie sporthuise. Daar was hope gees regdeur die dag, maar Boshoff het weggestap met die geesbeker!
Die sportspanne se swem-prestasies is as volg:
- 1ste – Boshoff met 1225
- 2de – Fisher met 1158
- 3de – Otto met 807
- 4de – Brebner met 589





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








