Oranje swembyeenkoms – Primêre Meisieskool Oranje
Oranje swembyeenkoms. Primêre Meisieskool Oranje se jaarlikse swembyeenkoms het op 23 en 24 Januarie plaasgevind. Die dag het begin met optogte van die verskeie sporthuise. Daar was hope gees regdeur…








