)
Hoërskool Strand 1ste Hokkiespan vs Aldenham-toerspan

Hoërskool Strand se seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle op Maandag, 17 Februarie, teen ‘n toerspan van…

Hoërskool Strand sluit interessante Krieket-seisoen af

0.14 Krieketspan Voor vlnr: Nathan Drotskie, Darren Dramat, Sherwin April, Jamie Jacobs en Tyron Nicholas. Agter vlnr: LW Coetzee, Janu Fouché, Selwyn Ortell, Marais Westraat, Lee-Hogan Gordon en Ethan Leonard. Afwesig op foto: Canzius Erwee. Die seisoen…

Arend Toutrekspan verwerf WP-Kleure

Die WP/ Wynland Junior Toutrekkampioenskap wat die afgelope Saterdag by Hoërskool Westcliff aangebied is, het beslis vir baie opwinding en drama gesorg. Daar was bykans 200 spanne en daar is…

Hoërskool Strand se AR-sportportefeulje reël Domini-pret

Vrydag, 28 Februarie. Eerste pouse. Hoërskool Strand. DIE EERSTE DOMINO-KRAGMETING!! Dit het gedreun en gedruis, daar is geklap op die tafels en gekraai van die lag toe die eerste kragmeting…

Hoërskool Strand swemmer presteer in Oudtshoorn

Martin Theron van Hoërskool Strand is ‘n ywerige swemmer en neem gereeld aan gala’s deel. Hy het die afgelope naweek in Oudtshoorn by die Wes-Kaap Junior Kampioenskap aan 6 items…

Graad 8 verteenwoordigers op VRL van Hoërskool Strand

V.l.n.r. Marais Westraat, Donné Oosthuizen en André Bester Hoërskool Strand het die Gr. 8-leerders bekend gemaak wat verkies is tot die VRL van die skool.

Hoërskool Strand reik uit na Tiamo

Die liefdadigheidsorganisasie van Hoërskool Strand het die afgelope week ‘n uitreik onderneem na Huis Esperanza en Sandvoetjies.    

Hoërskool Strand leerders besoek België

Voor vlnr: Eben Botes, Nina Esterhuyse, Anése Groenewald, Carla de Jongh, Clint Williams en Zoë Gillespie Middel vlnr: Lynette Wolff (onderwyseres), Anne Swart, Marlé Hubinger, Kaitlin Fineburg en Juliana Kotzé…

HOËRSKOOL STRAND 1STE SEUNSHOKKIESPAN TEEN ALDENHAM

Geskenkies tussen skole Hoërskool Strand se eerste seunshokkiespan het vroeg in die seisoen ‘n voorsmakie gegee van die kwaliteit hokkie wat hulle kan speel toe hulle Maandag, 17 Februarie, teen…

Hoërskool Strand O.19 Tennistoer na Bredasdorp

Hoërskool Strand se O.19 tennisspelers, Ruan Louw, Charl Morkel, CJ Smit, Chris-Jan van Zanten, Ebert Wessels, Christian de Jager, Ané Braasch, Uné Benade, Hanlie Huisman, Justine Matthews en Elrika van…

Mylpaal vir 2 Krieketspelers van Hoërskool Strand

Henco Stofberg en afrigter Christiaan Theron Op Saterdag, 23 Februarie, het die kaptein van Hoërskool Strand se eerste krieketspan, Henco Stofberg, en Guillaume Jansen ‘n besondere mylpaal behaal deur in…

AREND-TOUTREK SKUD VERE REG VIR WP-KAMPIOENSKAP!

Hoërskool Strand se nuwelinge  Die toutrekkompetisie, wat die afgelope Saterdag deur die Bellville Leeus by Hoërskool Monument Park aangebied is, het skittervertonings deur verskeie spanne van Hoërskool Strand opgedis! Sommer…

Hoërskool Strand se onderwysers blink uit

Dit is nie net spelers by Hoërskool Strand wat presteer nie – daar is ook verskeie Arend-onderwysers en –afrigters wat baie aktief by sport betrokke is. Kieron van der Merwe,…

Hoërskool Strand Rolbalspelers in WP-spanne

Juan Joubert, Jozua Bezuidenhout en Christiaan Booysen Ses rolbalspelers van Hoërskool Strand is in die onderskeie WP-spanne opgeneem om vanaf 22 tot 28 Maart in Bloemfontein aan die Interdistrikte Toernooi deel…

Hoërskool Strand se Luke Hayward presteer in Hengel

Saam met Luke is Philip Marx, President van SADSAA Luke Hayward, gr. 11-leerder by Hoërskool Strand, was lid van die o.16-WP Diepseehengelspan wat ‘n brons medalje verower het toe hulle…

Hoërskool Strand Valentynsbal

Drewhan van der Westhuizen en Esterlie Maré (links) en McKenzie Knipe en Derik Nortje (regs) Hoërskool Strand het Valentynsdag Vrydag met ‘n Valentynsbal gevier.

Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende

Hoërskool Strand verwelkom hul Belgiese vriende! Hulle het reeds ‘n rooibustoer, Tafelberg, die Waterfront, die Kasteel van Goeie Hoop en nog vele meer besoek. Die groep het gister-oggend, 17 Februarie,…

Hoërskool Strand oud-leerder maak merk in wynbedryf

Stian Victor, ‘n oudleerder van Hoërskool Strand se 2013-matriekklas, is tans deel van die wynmaakspan by Badsberg naby Worcester. Stian het 2017 by Badsberg ingeval en sedertdien het Badsberg uitstekende…

Hoërskool Strand Toutrek-leerder skitter weer

Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 tot 20 September in Spanje te verteenwoordig. Sy is die…

Arende Toutrekspanne sweet in Robertson-hitte

Hoërskool Strand se toutrekspanne het bloed gesweet in Robertson waar die hitte van 35 grade Celsius ongenadig op al die WP en Wynlandspanne neergebrand het! Dit was van meet af…

16 Atlete van Hoërskool Strand in Boland Sentraal-span

Die atlete (soos op die foto) neem aan die volgende items deel: Agter vlnr: Christopher Smit (S.17 hamergooi), Granville Mac Donald (S.19 10 000m stap), Abigail Durand (D.15 hamergooi), Marli Botha…

Hoërskool Strand neem deel aan Internasionale Robotika-kompetisie

Gerrit Born, Jozua Bezuidenhout en Brendon van Rooyen. Vier leerders van Strand het in Desember 2019 uitstekende resultate behaal met hul deelname aan die nasionale rondte van ’n internasionale robotika-kompetisie. Josua…

Hoërskool Strand Opedag

Hoërskool Strand het Woensdag, 12 Februarie, hul opedag aangebied aan laerskole in hul omgewing. Graad 7 leerders en hul ouers het die geleentheid gehad om die uitstallings te besigtig waarna hul…

Hoërskool Strand besoek laerskole in Helderbergkom

Hoërskool Strand het die afgelope twee weke by die laerskole in die Helderberg kom besoek afgelê. Inligting oor die Opedag wat op 12 Februarie plaasvind, is gedeel. Baie dankie aan die…

Hamergooi-rekord vir Hoërskool Strand Atleet

Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter het. Christopher was ook die enigste atleet wat tydens die…

Hoërskool Strand Interskole Tennis vs Parel Vallei

Strand se 1ste span. Vlnr: Ané Braasch, Une Benade, Justine Matthew, Hanli Huisman, mnr. Terence Samuels (Philwest), Ruan Louw, CJ Smit, Chrisjan Van Zanten en Charl Morkel. Die interskole tenniswedstryde tussen Parel…

Hoërskool Strand Toutrek kweek legendes!

Die afgelope Saterdag het Hoërskool Strand vyf toutrekkers vereer met spesiale keppies waarop “Toutrek Legend 30” staan. Wat is ‘n “legend”?  Dit is nié die trekker wat noodwendig die beste…

Hoërskool Strand Interskole-Atletiektoekennings

V.l.n.r. Marli Botha, Ane Braasch, Toufeeq Brinkhuis en Caitlin Isaacs Die volgende atlete het spesiale toekennings tydens die Interskole-atletiekbyeenkoms tussen Hoërskool  Strand, Hoërskool Parel Vallei en  Hoërskool Hottentots-Holland verwerf: Marli Botha (beste prestasie…

Hoërskool Strand maak die strand skoon

Die Groen Eko-klub se eerte skoonmaakprojek was ‘n groot sukses. 20 Vrywilligers  het altesaam sewe sakke vol rommel van die strand-area tussen die Pavilion en Greenways verwyder. Dankie aan elke…

Hoërskool Strand SWPS BUCO Mini-atletiekbyeenkoms

Sowat 30 atlete van Hoërskool Strand het Dinsdagaand aan Somerset-Wes Primêr se mini-atletiekbyeenkoms deelgeneem en dit gate uit geniet. Hierdie groep is baie opgewonde oor die medaljes wat hulle in…

Hoërskool Strand Somerinterskole Atletiekbyeenkoms

Hoërskool Strand atletiek Hoërskool Strand het baie goed gevaar tydens die Somerinterskole Atletiekbyeenkoms.    

Arend-meisies vlieg hoog by Toutrek!

Tydens die eerste gewigsafdeling van die afgelope Saterdag se toutrekkompetisie, gehou te Worcester Gimnasium, het Hoërskool Strand se 480kg-meisiespan die vuur aan die brand gesteek en gewys waarom hul die…

Hoërskool Strand Atletiek

V.n.l.r. Paul Engelbrecht, Andrio Stevens, Jeandré Rossouw en Rico Thiart Hoërskool Strand se atlete het tydens die Interskole byeenkoms reeds die volgende resultate behaal: In die hamergooi item het die…

Hoërskool Strand week vol Krieket-hoogtepunte

Hoërskool Strand se 1ste krieketspan Die afgelope week het talle kriekethoogtepunte opgelewer vir Hoërskool Strand. Die eerste krieketspan het die afgelope week in die 20/20-kompetisie met 74 lopies teen Paul…

AREND AFSLAAN TENNISTOERNOOI 2020

Montagu en Strand Op Saterdag, 25 Januarie, het die Arend Afslaan-toernooi in heerlike windstil toestande plaasgevind. Agt spanne het in twee groepe teen mekaar gekompeteer. By die Strand- klubbane het…

Hoërskool Strand lewer massavertoning!

Die WP en Wynland-toutrekgemeenskappe het albei die afgelope Saterdag op Kraaifontein deeglik kennis geneem van Hoërskool Strand se toutrekspanne toe die Arende ‘n rekordgetal toutrekspanne ingeskryf het. Nie minder as…

Hoërskool Strand Matriekdag 2020

V.l.n.r:  Ronaldo Phillips, Kimberley Kats, Nicole Williams en Zoë Swart. Hoërskool Strand se matriekgroep het ‘n tradisie om elke jaar matriekdag te vier. Vrydag, 24 Januarie, 2020, het die klas aangetrek volgens…

Hoërskool Strand Atletiekvoorbereidings

V.l.n.r:  Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland. Die kapteins…

Hoërskool Strand Toutrek

Dertien Arend-toutrekspanne van Hoërskool Strand het die afgelope Saterdag aan die Brandvlei-kompetisie deelgeneem. Hoërskool Strand, die Helderberg-gemeenskap en die ouers kan opreg trots voel op die wyse waarop hierdie pragtige …

Hoërskool Strand Hokkiespelers by hokkietoets tussen SA en Ierland

Ses spelers van die eerste meisiehokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag as baljoggies by die Hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland op Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies is Anjanka Olivier, Elrika van…

Hoërskool Strand AR-lede gereed vir 2020

Die volledige 2020 Arendraad. Hoërskool Strand se Arendraad-lede is gereed vir 2020 in hul nuwe hemde wat deur mnr. Gey van Pittius Besproeiing geborg is.    

Hoërskool Strand leerder lewer puik Akademiese prestasie

Chris Langeveldt saam met sy ouers en mnr Danie Malan, skoolhoof van Hoërskool Strand. Hoërskool Strand is baie trots op Chris Langeveldt wat ‘n 7de posisie op die Wes-Kaap se…

Hoërskool Strand verwelkom nuwe personeellede

Vlnr: me Neretha Els, mnr Isodor Dirkse en me Adel Marais Hoërskool Strand verwelkom vanjaar drie nuwe personeellede, me. Neretha Els (Wiskunde), mnr. Isodor Dirkse (Wiskundige Geletterdheid en RTT) en me. Adel…

Hoërskool Strand spog met 2019 Matriekuitskae

Foto v.l.n.r:  Chris Langeveldt, Wesley McCarthy, Kristin Meyer, Amber-Lee Smit, Luke Booysen, Francois Lategan en Adriaan Lambrechts. Afwesig tydens die neem van die foto:  Zoë-Lee van der Merwe en Elaine…

Hoërskool Strand leiers woon ATKV Jeugleiersimposium by

Hoërskool Strand se hoofleiers, Jeandré Rossouw en Ané Braasch, asook onderhoofleiers, Mieke van der Merwe en Paul Engelbrech het hierdie week die ATKV jeugleiersimposium bygewoon. Ons glo dat hulle die…

Hoërskool Strand Hokkiespelers in PSI Nasionale Binnenshuise Hokkiespanne

Die volgende spelers van Hoërskool Strand is in die PSI Nasionale Binnenshuise hokkiespanne, wat gedurende Desember in Kaapstad deelneem, opgeneem. Die spelers is: Daniëlle Meyer (o.14), Danelie Pienaar (o.16) en…

Hoërskool Strand Suidooster

Die laaste 2019-uitgawe van die Suidooster van Hoërskool Strand is uit! Ronaldo Phillips, nuutverkose redakteur van die Suidooster Skoolkoerant, het vanoggend, 4 Desember 2019  met trots hul nuutste uitgawe aan…

Hoërskool Strand woel met 2020 se O.14-hokkiespelers

Hokkie by Hoërskool Strand kook reeds vir 2020! Onder aanvoering van Leani van der Merwe, die hokkie-organiseerder en ander afrigters is daar reeds op Vrydagmiddae oefeninge om die voornemende onder…

Hoërskool Strand atleet deur Boland Atletiek vereer

Foto links: Dewald de Koker en foto regs:  Dewald de Koker saam met sy afrigter Randal Herselman.  Boland Atletiek se “5-Star Achievers Awards”-funksie het Vrydagaand, 1 November, plaasgevind. Dewald de…