Hoërskool Strand het die afgelope twee weke by die laerskole in die Helderberg kom besoek afgelê. Inligting oor die Opedag wat op 12 Februarie plaasvind, is gedeel.
Baie dankie aan die volgende skole wat Strand ontvang het: Laerskool Lochnerhof, Laerskool Hendrik Louw, Laerskool Gordonsbaai asook Somerset-Wes Primêr.