Baie geluk aan Christopher Smit van Hoërskool Strand wat tydens die Interskole Atletiekbyeenkoms die seuns o.17-hamergooirekord van 51,49m na 51,59m verbeter het. Christopher was ook die enigste atleet wat tydens die interskole atletiek ‘n rekord verbeter het.
Welgedaan, Christopher!!