Ses spelers van die eerste meisiehokkiespan van Hoërskool Strand het Sondag as baljoggies by die Hokkietoets tussen Suid-Afrika en Ierland op Stellenbosch opgetree. Die flukse meisies is Anjanka Olivier, Elrika van der Westhuizen, Hanli Huisman, Nia Theron, Megan Carstens en Jadyn Engel.
Ware ambassadeurs vir Hoërskool Strand!
ADVERTISEMENT