V.l.n.r: Ronaldo Phillips, Kimberley Kats, Nicole Williams en Zoë Swart.
Hoërskool Strand se matriekgroep het ‘n tradisie om elke jaar matriekdag te vier. Vrydag, 24 Januarie, 2020, het die klas aangetrek volgens die eerste letter van hul naam of van, en die res van die skool met hul kreatiwiteit vermaak.