)

Hoërskool Outeniqua: Puik Matriek 2019 Musiekuitslae

Vlnr: Franco Engelbrecht (82%), Shané van Rooyen (89%), Ben van Niekerk (88%), Lara Vellema (90%) en Kerwin Albertus (96%).

Die Musiekdepartement van Hoërskool Outeniqua vier besonderse uitslae van hul Gr 12 Vakmusiek-leerders.

Hierdie groep kandidate het elk ‘n A-gemiddeld vir die vak verwerf gedurende die 2019 Nasionale Senior Sertifikaat eksamens. Dit gee hulle ‘n klas-gemiddeld van 89%!

Outeniqua is baie trots op hierdie Kwaggas en wens hulle alle sukses toe met hul toekomsplanne. Drie leerders beoog om  musiek te gaan studeer.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal