V.l.n.r: Ansune Snyman, Ian Mostert, Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis.
Hoërskool Strand is fluks besig met voorbereidings vir die jaarlikse interskole – ‘n atletiekkragmeting tussen Strand, Parel Vallei en Hottentots-Holland.
Die kapteins vir 2020 is Ané Braasch en Toufeeq Brinkhuis. Ansuné Snyman en Ian Mostert is die hoofdirigente vir 2020.