)

Hoërskool Strand Toutrek-leerder skitter weer

Zounica van der Merwe van Hoërskool Strand is weer vir die Protea toutrek-span verkies om SA later vanjaar, vanaf 16 tot 20 September in Spanje te verteenwoordig.

Sy is die enigste lid van die Arende en die jongste meisie van die Helderberg. Daar is gewoonlik nege lede in die onder 23-span. Dit is die derde agtereenvolgende jaar wat Zounica hierdie prestasie behaal. Daar is reeds een oefenkamp agter die rug en daar is nog twee oefenkampe oor wat in Maart en Mei hierdie jaar gehou word. Hier word elke toutreklid getoets en word die finale span, wat SA gaan verteenwoordig, gekies.

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Skole-rugby – Hoërskool Robertson rugbyseuns presteer

Skole-rugby. Hoërskool Robertson vier trots. Baie geluk aan die Robbies met julle uitmuntende prestasies! Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding straal deur in elke oomblik op die veld, en Hoërskool…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal