Hoërskool Strand leerder gekies vir Jeugleiersberaad
Ané en Mev Louw Baie geluk aan Ané Braasch wat verkies is om deel te wees van Die Burger se 61 ste jeugleierskonferensie wat hierdie jaar van 6 – 12 Desember…
Hoërskool Strand neem deel aan “First Lego League”
Die Beach Bots by hul afrigter, Jannie Hanekom (middel) Drie leerders van Hoërskool Strand, Brendon van Rooyen, Gerrit Born en Jozua Bezuidenhout, het Saterdag by die Cape Town Science Centre…
Hoërskool Strand Kleure-atletiekbyeenkoms
V.l.n.r: Baanprestasie, Rekords verbeter en Veelsydigste atlete. Die Kleure-atletiekbyeenkoms van 2020 is die afgelope week reeds by Hoërskool Strand afgehandel. Die onderstaande goeie prestasies is gelewer – almal volgens die…
Hoërskool Strand: Rolbal
Vlnr: Willene Thiart, Odine Lategan, Emile Nel en Alecia de Villiers Onnies van Hoërskool Strand sit die bal aan die rol by vanjaar se rolbal-besigheidsliga. Hoërskool Strand het twee onderwyserspanne in vanjaar se rolbal-besigheidsliga ingeskryf…
Hoërskool Strand: ‘n Aand saam met Andries Vermeulen
Andries Vermeulen saam met Comine Pienaar, die sekretaressee van die skoolhoof, mnr. Danie Malan. Die OBK van Hoërskool Strand het ‘n gesinsaand saam met Andries Vermeulen gereël. Andries het ‘n inspirerende boodskap…
Radikale Redenaars: Hoërskool Strand
Lizanne en Derik Nortje het op 12 Oktober Hoërskool Strand verteenwoordig in die Nasionale Rondte van die Radikale Redenaars in Pretoria. Skole, afrigters, onderwysers en redenaars van regoor die land…
Hoërskool Strand Voetedag 2019
Hoërskool Strand Voetedag 2019 Woensdag, 16 Oktober, was weer tradisionele Voetedag by Hoërskool Strand. Met Voetedag Beteken dit dat dit die laaste dag van die matrieks is en dat die…
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’!
Arend-toutrekmeisies wys “Arendtud”’! 520kg Bronsmedaljewenners Hoërskool Strand se toutrekspanne het die afgelope Saterdag deeglik rekenskap gegee van hulself by die Breërivierkompetisie net anderkant Worcester. 206 Spanne het aan die kompetisie…
Arend-Toutrekkers wys vroeg al hul potensiaal
Hoërskool Strand se toutrekkers het die afgelope naweek Laerskool Hendrik Louw se Feesdag deeglik ondersteun en behoorlik kleur aan die pragtige dag verleen! Mense wat nog nooit goeie toutrek gesien…
Hoërskool Strand leerders presteer in diepseehengel
View PostFoto links: Luke Hayward en foto regs, Sean Cilliers en Luke Hayward. Twee hengelaars van Hoërskool Strand het vanaf 24-28 September in ‘n o/16-WP-span aan ‘n interprovinsiale hengelkompetisie in…
Hoërskool Strand Rhythmic Gymnastics Games
Kay-Lee Kruger in graad 8, Hoërskool Strand, het op 25 – 29 September in Durban aan die 2019 Rhythmic Gymnastics Games deelgeneem. Dit is slegs die tweede jaar wat sy aan…
Hoërskool Strand Gimnaste presteer by SA Kampioenskap
Armin en Mia du Plessis. Mia en Armin du Plessis, asook Kaylee Puren, het gedurende die September-vakansie (as lede van die Wes-Kaap Gimnastiekspan) aan die Suid-Afrikaanse Gimnastiek ampioenskap deelgeneem. Hul…
Hoërskool Strand vat hande met Helderberg Adolessente kliniek
Vlnr: Janine Visser (Helderberg Kliniek, adminbestuurder), Rocco van Rooyen (Olimpiese spiesgooier), Pieter Smith (Life Path Health), Adré Potgieter (maatskaplike werker / berader Hoërskool Strand). Oktober is geestesgesondheid bewusmakingsmaand. Helderberg Adolessente kliniek vir tieners met depressie in…
Hoërskool Strand het ‘n uitstekende Kriekettoer
Die Hoërskool Strand se eerste krieketspan het vanjaar vir die agtste keer KFC se krieketfees in Mosselbaai bygewoon. Dit was beslis ook hul suksesvolste toer tot op hede. Vir die…
HOËRSKOOL STRAND HOOFLEIERS VIR 2020
Vlnr: Paul Engelbrecht (Onderhoofseun), Jeandre Rossouw (hoofseun), Ané Braasch (hoofmeisie) en Mieke van der Merwe (onderhoofdogter). Hoërskool Strand het hul nuwe hoofleiers vir 2020 aangewys. Die ouers het die geleentheid gekry om…
Hoërskool Strand Hokkietoekenningsfunksie
(Links) André Claassen van KFC en Nikita Nortjé en CJ Marais. (Middel) Ané Braasch, mees belowende 0/19 meisie. (Regs) Heinrich Rossouw, mees belowende 0/14 seun. Die 2019-hokkieseisoen is op Dinsdagaand…
HOËRSKOOL STRAND GHOLF PRYSUITDELING 2019
Hoërskool Strand is trots om die pryswenners van die 2019 gholfseisoen bekend te maak. A-Afdeling: Skolekampioen 2019: Charl Morkel Beste speler in die A-Afdeling: Charl Morkel. B-Afdeling: Skolekampioen 2019: Jarred Verwey Beste speler in…
Hoërskool Strand 1ste meisies-hokkiespan vs “old girls”
Op Saterdag, 14 September, het Hoërskool Strand se eerste dogters-hokkiespan ‘n oudskoliere span aangedurf. Dit was ‘n heerlike wedstryd wat vir beide spanne baie genot verskaf het. Die eerstespan-spelers kon self kies in…
Hoërskool Strand Aflos-byeenkoms 2019
Op Saterdag, 7 September, het Hoërskool Strand se sesde jaarlikse aflos-byeenkoms plaasgevind. Ongeveer 400 atlete van 12 skole van die omgewing het deelgeneem. Die deelnemende skole was Strand (die gasheerskool),…
TALENTVOLLE WOORDKUNSTENAAR PALM 2 TROFEES IN
Derik Nortjé (gr. 10) van Hoërskool Strand, het na afloop van vanjaar se Helderberg-eisteddfod beide die “Sprankelster”-wisseltrofee vir uitstaande prestasie in die gevorderde fase van die Afrikaanse Drama-afdeling asook die…
Oud-leerder van Hoërskool Strand wen weer Genl. Smuts-trofee
V.l.n.r.: Mnr. Bennie Howard (sameroeper van die kompetisie), me. Willene Bester (assistentwynmaker), mnr. Gerhard Swart (keldermeester) , me. Mia Boonzaaier (assistenwynmaker) en Christo Pienaar (voorsitter van die SA Nasionale Wynskou…
Hoërskool Strand leerders skitter by Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns
Rico Thiart Rico Thiart en Marcél van Geems van Hoërskool Strand het uitstekend gevaar by die Helderberg Eisteddfod Visuele Kuns. Rico het ‘n Cum laude-toekenning vir sy houtskool en potloodtekening…
Hoërskool Strand leerders gekies vir WP Rolbalspan
Agter vlnr: Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan Joubert, Christiaan Booysen Voor vlnr: Armand Smit, Mckenzie Knipe, Shannon Phillip, Beneatha Herbst. Nege van Hoërskool Strand se rolbalspelers, Joshua Bezuidenhout, Janlo Smith, Juan…
HOËRSKOOL STRAND ROLBAL VS DOMINICAN
21 Hoërskool Strand rolbalspelers het Donderdag ‘n wedstryd gespeel teen 21 spelers van Dominican, skool vir dowes in Kennelworth . Dit was vir al die spelers ‘n besondere ervaring, en…
ROESELARE GEREED VIR HUL EUROPESE UITREIK
Agter vlnr: Simeon Momberg, CJ Smit en Tristan Nel Middel vlnr: Kelly Botha, Jalize Herbst, Ansunet Bause en Ian Ter Haar Voor vlnr: Juliana Kotzé (onderwyseres), Mienke Kleinhans, Melissa Breedt,…
Hoërskool Strand 1ste Gholfspan presteer in WP-Liga
Spelers is: Christiaan de Jager, Jarred Verwey, Ebrahiem van Niekerk, Dewald de Koker, Charl Morkel en Ettienne van Zyl. Hoërskool Strand se eerste gholfspan het Maandag, 26 Augustus, deelgeneem aan die…
Matriekafskeid 2019 – Hoërskool Strand
Zounica van der Merwe en Luke Booysen en Adriaan Kennedy en Esterlie Maré. Hoërskool Strand se matriekafskeid het verlede Vrydag, 16 Augustus, tydens ‘n spoggeleentheid by Rusticana plaasgevind.
HOËRSKOOL STRAND LEERDER SKITTER IN GIMNASTIEK
Die afgelope naweek het Armin du Plessis van Hoërskool Strand aan die Wes-Kaap Gimnastiekampioenskap aan Tuimel en Trampolien deelgeneem. Hy het 3 goue medaljes verwerf en is as lid van…
Hoërskool Strand presteer by Rotariërs se Redenaarskompetisie
Vlnr: Derik Nortje en Vincent Kruger Derik Nortje en Vincent Kruger van Hoërskool Strand, het gisteraand aan die Rotariërs se Redenaarskompetisie deelgeneem. Agt hoërskole in die Helderberg het deelgeneem.…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 9 VRL (2019/2020)
Vlnr: Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk, Amelia Lewies. Hoërskool Strand het hul Gr 9 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die lede is Daniëlle Meyer, Handré van Niekerk en Amelia…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 10 VRL (2019/2020)
Graad 10 se lede is Durand van Deventer, Lien Hoogenboezem en Clint Williams. Hoërskool Strand het hul Gr 10 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak.
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 11 VRL (2019/2020)
Voor: Ebert Wessels, Lisa Westraat, Karla Pienaar Agter: Petra van den Bergh, Anjanka Olivier, Derik Nortje. Hoërskool Strand het hul Gr 11 Verteenwoordigende Raad van Leerders bekend gemaak. Die Graad…
Hoërskool Strand Kultuuraand
Lisa Westraat enVincent Kruger. ‘n Propvol kultuuraand is verlede Woensdag by Hoërskool Strand gehou. Dit was die jaarlikse gebeurtenis, die immergewilde Woord- en Musiekaand.Tydens hierdie geleentheid het die Eisteddfod-deelnemers hul…
HOËRSKOOL STRAND GRAAD 12 ARENDERAAD (2019/2020)
Voor vlnr: Mieke van der Merwe, Hope Basson, Nikita Marais, Jaimy-Leigh Cloete, Tara Kruger, Kimberley Katts, Elrika van der Westhuizen en Zounica van der Merwe, Eerste ry vlnr: Jolene le…
Hoërskool Strand muurbal-interskole
Gerhard-van-Eeden-afrigter-Jaco-Momberg-Durand-van-Deventer-Danie-Momberg-en-Heinrich-Rossouw-0.15A-span. Op 5 Augustus het Hoërskool Strand en Hoërskool Parel Vallei weereens die stryd aangeknoop in die jaarlikse muurbal-interskole. Vanjaar was Strand die gasheerskool in die sesde jaarlikse kragmeting. …
HOËRSKOOL STRAND 1STE HOKKIESEUNS SLUIT SEISOEN AF
Die eerste seunshokkiespan (met 8 matriekspelers) het die 2019-seisoen op ‘n hoë noot afgesluit deur ‘n wedstryd teen die Strand Old Boys op Vrydag 9 Augustus te speel. Die Old…
HOËRSKOOL STRAND LEERDER BY TOP SCHOOL HOKKIETOERNOOI
Leani van der Merwe, Hoërskool Strand se hokkie-organiseerder, is nie net ‘n vaardige organiseerder, afrigter en speler nie – sy tree ook gereeld as skeidsregter op. Sy het hierdie naweek die finale…
Hoërskool Strand leerder verkies tot SA Gazelle toutrekspan
Francois Greyling, ‘n gr. 12-leerder van Hoërskool Strand, is vir die SA Gazelle toutrekspan verkies. Hy gaan Suid-Afrika by die Internasionale Klub Kampioenskap te Kuala Lumpur, Maleisië vanaf 24 Augustus…
Hoërskool Strand o.19A Netbal presteer
Die 0.19A-netbalspan van Hoërskool Strand het die afgelope naweek aan die Clanwilliam Superspar-netbaltoernooi in Clanwilliam deelgeneem. Hulle het oorwinnings behaal oor Vredendal (21 – 12), Lutzville (17 -11) en Mitchell’s…
Hoërskool Strand krieketspeler vereer
Die Boland-krieketunie se jaarlikse toekenningsaand het op 27 Julie by die Protea Hotel naby Stellenbosch se Tegnopark plaasgevind. By hierdie geleentheid is talle klubspelers vir hul prestasies vereer. Slegs vyf…
Hoërskool Strand Rugby vs Hoërskool De Kuilen
Saterdag, 27 Julie, was ‘n goeie dag vir Hoërskool Strand se rugby en die toeskouers het mooi hardloop-rugby gesien. Die eerste wedstryde vir die dag was die 0.14A-span wat ‘n…
HOËRSKOOL STRAND TOUTREK-PRESTASIES
Twee van Hoërskool Strand se leerders, Zounica van der Merwe en Elandré Kemp, is die naweek in Johannesburg verkies om Suid-Afrika in die Wêreldkampioenskappe vanaf 4-8 September in Dublin, Ierland,…
Hoërskool Strand alumna finalis in Global Young Chef kompetisie
The Private Hotel School in Stellenbosch is uiters trots op Logan Leisse. Geluk aan ons alumna, Logan Leisse, wat aangewys is as finalis in die globale @ San Pellegrino Young…
ST PETER’S TOERSPAN KUIER LEKKER BY HS STRAND
Die rugbyspelers van St Peter’s het vandag by Hoërskool Strand aangekom en is deur ‘n twintigtal gasouerhuise en opgewonde Strand-leerders ontvang. Dit is duidelik dat die Engelse manne op eg…
HOËRSKOOL STRAND GIMNASTIEK-PRESTASIES
Die afgelope naweek het die Kaapstad Distrik-proewe vir Artistiese gimnastiek plaasgevind. Hoërskool Strand se gimnaste, Mia du Plessis, Armin du Plessis en Kaylee Puren het goed presteer. Mia du Plessis:…
Hoërskool Strand leerders neem deel aan “Speed Cubing”
Dylan Swarts en Calum Visagie van Hoërskool Strand het vanaf 17-19 Mei aan die Arnold Classic Africa 2019 deelgeneem. Dit is die grootste multisportfees in Afrika – met meer as…
Hoërskool Strand Hokkie en Netbal teen Hymer’s toerspan
Op Dinsdag, 16 Julie, het Hoërskool Strand se onder 16A-dogters-hokkiespan en onder 18B-netbalspan teen ‘n toerspan van Hymers in Hull, Engeland gespeel. Boer teen Brit sorg altyd vir goeie kompetisie.…
Hoërskool Strand leerders skitter by Radikale Redenaarskompetisie
Derik Nortje (gr. 10) en Lizanne Nortje (gr. 12), leerders van Hoërskool Strand, het die afgelope naweek aan die Radikale Redenaarskompetisie deelgeneem. Derik en Lizanne het die Wes-Kaap rondte van…
Hoërskool Strand hokkie-organiseerder skeidsregter by Hokkie-fees
Leani van der Merwe, hokkie-organiseerder by Hoërskool Strand, het die naweek saam met Petra Jonker die finaal vir meisiespanne by die Cape Town International Festival as skeidsregter behartig.
SA DUATHLON KAMPIOENSKAP
Alexander Smit van Hoërskool Strand is onlangs vir die CTTA-span (Cape Town Triathlon Association) gekies om op 28 en 29 Junie aan die Suid-Afrikaanse Duathlon Kampioenskap by Milnerton Killarney Renbaan…





















