Francois Greyling, ‘n gr. 12-leerder van Hoërskool Strand, is vir die SA Gazelle toutrekspan verkies.
Hy gaan Suid-Afrika by die Internasionale Klub Kampioenskap te Kuala Lumpur, Maleisië vanaf
24 Augustus tot 1 September, verteenwoordig.
ADVERTISEMENT