)

Hoërskool Hartswater Top 10 presteerders 2de kwartaal Gr 9

Agter vlnr: Cecilia du Plessis, Christine Wright, Caitlin Nieuwoudt, Renier Snyman en Dedré Fielies
Voor vlnr: Ané van Zyl, Rina Jacobs, Jaques Louw, Nadia Visser en Barend Wright.

Hoërskool Hartswater se top 10 akademiese presteerders, Gr 9, is Cecilia du Plessis (5), Christine Wright (8), Caitlin Nieuwoudt (3), Renier Snyman (Eerste posisie met 93,56% gemiddeld), Dedré Fielies (2) VOOR: Ané van Zyl (4), Rina Jacobs (7), Jaques Louw (6), Nadia Visser (10) en Barend Wright (6).

Baie geluk aan hierdie slim Hartsies!

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal