Leani van der Merwe, Hoërskool Strand se hokkie-organiseerder, is nie net ‘n vaardige organiseerder, afrigter en speler nie – sy tree ook gereeld as skeidsregter op. Sy het hierdie naweek die finale wedstryd tussen Oranje Meisieskool en St Mary’s by die Top Schools-toernooi vir onder 16-spanne in die Paarl behartig.
Become a SponsorSuid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg
Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…










