)
HOËRSKOOL STRAND LEERDER BY TOP SCHOOL HOKKIETOERNOOI

Leani van der Merwe, Hoërskool Strand se hokkie-organiseerder, is nie net ‘n vaardige organiseerder, afrigter en speler nie – sy tree ook gereeld as skeidsregter op. Sy het hierdie naweek die finale…